Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (132)
B&Bs (5)
Lodges (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (112)

Resensies van Houtbaai

4.7 / 5  
volgens 195 resensies
Lees regte resensies van Houtbaai van 195 geverifieerde gaste.
Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Houtbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Houtbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai

17 Village Square is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai. Die woonstel is 500 m vanaf die bekende Chapman's Peak-rylaan, 100 m vanaf Houtbaai se pragtige strand en 'n kort afstand vanaf 'n rits restaurante en winkels. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Llandudno, Houtbaai

Wave Sound Studio is 'n semi-losstaande selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Llandudno, Kaapstad. Dié eiendom is ideaal geleë naby Llandudno se strand. Dié ruim en smaakvol versierde woonstel het slaapp...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Houtbaai

Beach Club 8 is 'n stylvolle woonstel op die veilige Beach Club-landgoed, net 'n klipgooi van Houtbaai af. Hierdie luukse woonstel is ingerig met alles wat jy nodig het om die meeste uit jou selfsorg-vakansie te put...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Hierdie luukse, moderne B&B word deur 'n familie bestuur en is in die hartjie van Houtbaai se asemrowende natuurtonele geleë met 'n wonderlike dorpie-atmosfeer wat heers. Ons is 'n klipgooi van die indrukwekkende b...

Vanaf
R4 475
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Houtbaai

Beach Club No. 1 is 'n selfsorgdorpshuis tussen die duine teen Houtbaai se strand. Dié bekoorlike kuswoonbuurt in Kaapstad het die ideale ligging net 20 minute se ry van die middestad en al die topbesienswaardighed...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai

Hout Bay Gem is 'n sonnige woonstel vir 3 gaste in Houtbaai. Dit is op die eerste verdieping en die woonstel het 'n privaat ingang en 'n lieflike uitsig oor die omliggende area. Die slaapkamer het 'n koningingroot...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Houtbaai

The Gables, Hout Bay is 'n Kaaps-Hollandse villa in Houtbaai. Dié villa is in 'n gerieflike styl versier en is net 'n paar minute vanaf die strand en die hawe. Dis geskik vir gaste wat op soek is na 'n selfsorg-een...

Vanaf
R8 750
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Houtbaai

The Hillcrest Villa is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe teen die berg in Houtbaai, Kaapstad. Die huis se reuse vensters en deure bied 'n asemrowende uitsig oor die Kaapse Skiereiland. The Hillcrest Villa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Houtbaai

Madeleine Cottage is ’n selfsorg-kothuis op die eienaar se perseel in die prentjiemooi voorstad van Kaapstad, Houtbaai. Die perseel is 8 blokke van die strand af en 10 minute se ry van die restaurante en ’n krui...

Vanaf
R9 517
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Llandudno, Houtbaai

Villa View is 'n drieverdiepinghuis en is stapafstand vanaf die pragtige Llandudnostrand en die Llandudno sportsklub wat tennis- en muurbalbane het. Dié huis bied gerieflike selfsorgverblyf in 4 dubbel en suite-sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde aantreklikheid vir plaaslike en internasionale toeriste....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]