Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3635 resensies.
"Bonnievale itself is a lovely little town. We did a bit of travelling to various wine estates and tourist attractions."
"Lovely quiet little town. The only problem is that you need to do your shopping in Robertson as there really isn’t much in McGregor."
"Lovely town with historic buildings and incredible value for money at the wineries around."
"Baie vreemd om sommer orals, tussen huise en besighede, wingerde en skape te sien! Wens ons het nog baie meer tyd daar gehad om al hulle interessante winkels en plekkies te kon ontdek. Sou ook graag meer in die omgewing wou rondry."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Gabriella's Accommodation"Ons eerste keer in Riebeek-Kasteel, het lekker rondgeloop in die koue en reën, al die klein winkeltjies beloer en (te veel!) geld uitgegee op hulle oulike produkte. Het Vlok Casteel se wyn- en ander produkte was baie spesiaal."
"Montagu was nog altyd 'n wegbreekbestemming vir ons. R62 is so vol dinge om te doen."
"Ons het net weer opnuut besef watter ongelooflike plekke in ons onmiddellike omgewing is en waarvan ons niks weet nie. Ons gaan binnekort weer! "
"Rustige dorpie met verskeie restaurante om van te kies. Daar is lekker doendinge in die omgewing."
"Parkering is altyd 'n probleem in Stellenbosch, en die algemene veiligheid is nie meer so goed soos 'n jaar of wat gelede nie."
"Ligging is perfek vir daguitstappies. Genoeg besienswaardighede en wynplase."
"Vat jou eie vleis saam, die tjops wat ons by Spar gekoop het was loshande die taaiste wat ons ooit geëet het. Die T-been die volgende dag was nie veel beter nie."