Resensies van Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.28 uit 5 gekry volgens 1346 resensies.
Gert C. - 28th October 2019
staying in Springbok, Kalahari
Springbok was 'n yslike verrassing - dit is 'n baie groter dorp as wat ons verwag het, en is alles daar wat jy sou benodig. Almal met wie ons te doen gehad het was baie vriendelik en hulpvaardig.
Tanja S. - 26th October 2019
staying in Springbok, Kalahari
Een van die beste Spar-winkels by wie ek al gekoop het.
Diederik S. - 24th October 2019
staying in Springbok, Kalahari
Baie nice dorpie, sou graag 'n paar dae wou bly om meer te sien in en om die dorp.
Elsie S. - 21st October 2019
staying in Kathu, Kalahari
Was heel verras dat alles groen was en nie droog soos op pad soontoe nie. Baie vriendelike mense pragtige golfbane!
Jannie V. - 21st October 2019
staying in Upington, Kalahari
Upington verbaas my elke keer as ek daar gaan besoek aflê. Was by die nuwe mall by Duineveld Hoërskool en die plek het my verwagtinge oortref.
Jc (baba) V. - 16th October 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Goed geleë om na die valle te gaan en nie te ver uit Kakamas nie.
Morné R. - 14th October 2019
staying in Upington, Kalahari
Daar is net twee lekker plekke in die land, dis Upington en Upington.
Gerhard F. - 12th October 2019
staying in Springbok, Kalahari
Verbasend mooi area.
Noble T. - 7th October 2019
staying in Campbell , Kalahari
I had a great time over my holiday stay.
Leon E. - 5th October 2019
staying in Springbok, Kalahari
Klein dorpie en bitter min om te doen.
Chantelle J. - 4th October 2019
staying in Kalahari
Juweel van ons land.
Harry B. - 2nd October 2019
staying in Askham, Kalahari
We feel very sorry for the people that live there, because poverty and no work are very obvious.
Nicole B. - 30th September 2019
staying in Springbok, Kalahari
A must-visit.
Samantha D. - 30th September 2019
staying in Oosterville, Kalahari
Oosterville is 'n baie rustige area, maar is steeds naby genoeg aan winkels.
Trix U. - 29th September 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Pragtige omgewing. Sal beslis volgende keer langer wil vertoef.
Rina D. - 28th September 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Ek kom uit daardie wêreld, dus sal ek dit altyd aanbeveel!
Marco R. - 27th September 2019
staying in Kuruman, Kalahari
Nie wat ons verwag het nie. Dorp is vuil in vergelyking met Kathu. Kan nie eens die besienswaardighede gaan besigtig sonder waarskuwings oor moontlike kriminele aktiwiteite nie.
Marco R. - 27th September 2019
staying in Springbok, Kalahari
Pragtige dorpie. Baie skoon en netjies.
Gys V. - 26th September 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Salmon en Etna, fantastiese hartlike mense.
Clynton C. - 26th September 2019
staying in Kathu, Kalahari
Great, little town.
Alan D. - 23rd September 2019
staying in Springbok, Kalahari
Lekker mense.
Abraham E. - 22nd September 2019
staying in Springbok, Kalahari
Springbok het aan al ons behoeftes voldoen, het ook veilig gevoel!
Sakkie H. - 20th September 2019
staying in Springbok, Kalahari
Omgewing is asemrowend.
Heloise S. - 18th September 2019
staying in Kenhardt, Kalahari
Hartseer hoe droog ons land is. Armoede slaan jou in die gesig, want in die Stad is dit meer weggesteek. Gee liewers kos of ou klere as geld.
Magriet L. - 17th September 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Hierdie omgewing moet 'n mens beleef. Toegang tot die valle is baie gebruikersvriendelik en die restaurant is puik.
Rialene E. - 17th September 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Asemrowend.
Malinda W. - 16th September 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Amazing.
Allan W. - 16th September 2019
staying in Springbok, Kalahari
Jammer jaar is so droog vir blomme.
Jan S. - 16th September 2019
staying in Springbok, Kalahari
Daar is 'n koppie in die middel van die dorp en dit maak Springbok die dorp wat hy is!
Roelf F. - 16th September 2019
staying in Springbok, Kalahari
Ek beskou Springbok as die hart van Namakwaland en wanneer mens in daardie wêreld reis is dit absoluut noodsaaklik om tyd daar te spandeer.
Rudi J. - 16th September 2019
staying in Kanoneiland, Kalahari
Die area is goed geleë en die uitsig iets spesiaal.
Linda B. - 16th September 2019
staying in Springbok, Kalahari
Baie mooi omgewing.
Glen K. - 15th September 2019
staying in Groen Kalahari, Kalahari
An awesome place to stay!
Lynette R. - 12th September 2019
staying in Kakamas, Kalahari
Was aangenaam verras oor Kakamas!
Walter Benjamin S. - 11th September 2019
staying in Springbok, Kalahari
Clean and friendly.
Andre En Anita R. - 11th September 2019
staying in Kathu, Kalahari
Vir ons wat van die see af kom en heeltyd groen en blou sien, is Kathu maar droog en stowwerig. Hier en daar 'n straatnaam wat mens nie sal verwag van so 'n groot plek nie. Verder is die malls lekker groot en gerieflik. NG-Kerk is ook 'n baie mooi gebou met die vriendelikste mense. Ons het ons verblyf daar baie geniet.
Francois D. - 9th September 2019
staying in Kuruman, Kalahari
Die nuwe Kuruman Mall is beslis 'n aanwins vir die dorp.
Louisa V. - 9th September 2019
staying in Augrabies, Kalahari
'n Moet om te sien.
Linda O. - 9th September 2019
staying in Middelpos, Kalahari
The convenience of having the mall a kilometre away was great. We went there for dinner and the shops are all upmarket retail stores.
Jan M. - 9th September 2019
staying in Springbok, Kalahari
Geen behalwe dat blommekyk afhang van seisoene se grille en giere.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za