Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1935 reviews.

Upington, Kalahari

Desert Palace Hotel

"Dorp het genoeg oorslaapplekke, parkeerplek is min in sakesentrum."

Kakamas, Kalahari

Orange Breeze Self-Catering Apartment

"Dit was 'n heerlike kuier en sal graag weer daar wil gaan kuier."

Upington, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Upington is baie mooi, lekker mense."

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"Dit was beautiful! Die watervalle is onbeskryflik."

Upington, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Warm! Maar diep lekker! Baie dinge om te doen in en om Upington."

Kuruman, Kalahari

Terebinte

"Die verval in Kuruman is tragies. Ons wou na die Kuruman se oog gaan kyk, maar kon nie eers op die perseel ingaan nie. Die plaaslike mense het ons gewaarsku om maar liewers nie daar in te gaan nie. Dit is regtig hartseer."

Kathu, Kalahari

VredenRust

"Dis 'n warm plekkie, 'n oase in die middel van êrens en nêrens. Baie skoon dorp."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Lekker naby aan die Augrabiesvalle, en stil en rustig."

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"No Halaal places in Upington besides Kentucky and McDonald's."

Upington, Kalahari

Kalahari Lion's Rest

"Baie warm in die somer."

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"Dit is nogal droog, warm en plat."

Kalahari

Lake Grappa Guest Farm

"'n Moet sien bestemming."

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"'n Rustige plekkie. Baie groen en mense is vriendelik."

Kathu, Kalahari

VredenRust

"Agteruitgang was duidelik sedert ons laaste besoek wat 'n jammerte is."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Augrabiesvalle is prentjiepragtig."

Upington, Kalahari

Namibsa Self-catering

"Ek is oorspronklik van Upington, en beveel dit enige tyd aan."

Upington, Kalahari

BeMyGuest

"Die winkelsentrum is baie naby aan Be My Guest en kan voorsien in meeste behoeftes."

Kathu, Kalahari

Acacia Gastehuis

"Goeie oornag-rusplek."

Upington, Kalahari

BeMyGuest

"Nice and clean."

Upington, Kalahari

Arquila Guest House

"We were on our way to Augrabies from Johannesburg but decided to sleep over at Upington. Upington has many restaurants nearby where we could get an early supper before returning to the room."

Kalahari

Khamkirri

"Consider creating an app that gives daily feedback on the riverflow or level."

Upington, Kalahari

Gemütlich Guest House

"Upington is 'n lekker dorp. "

Kathu, Kalahari

VredenRust

"Kathu is 'n dorpie wat meer het om te bied as wat die meeste mense dink."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers