Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (121)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (105)

Resensies van Kampsbaai

4.4 / 5  
volgens 51 resensies
Lees regte resensies van Kampsbaai van 51 geverifieerde gaste.
Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kampsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kampsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kampsbaai

Bakoven Bliss is 'n selfsorgvilla in die bekende area, Bakoven in Kaapstad. Die villa is naby die Blouvlag-Kampsbaaistrand en 'n kort ent se ry vanaf die Atlantiese kus. Die villa het 5 slaapkamers, 4 badkamers, 2...

Vanaf
R3 160
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai

Saints Villa bied selfsorgverblyf in 'n lieflike villa met 7 slaapkamers wat in 'n stil straat in die gewilde voorstad Kampsbaai geleë is. Die villa is net 5 minute se ry van Kampsbaai se strand af en die bekende s...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai

Dolphin Crest Villa - Sandpiper is 'n selfsorgwoonstel in Kampsbaai. Dié kompleks bied parkeerplek op die perseel en 'n swembad wat gedeel word. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer,...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 650
R1 485
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai

Ocean View House is 'n luukse 4 ster-gastehuis wat in Kaapstad, slegs 1,3 km vanaf Kampsbaai se bekende witsandstrand, die pragtige promenade met sy palmbome, restaurante en kroeë geleë is. Bakoven-strand met sy p...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai

Clifton Sunsets is 'n pragtige huis met 4 slaapkamers wat smaakvol gemeubileer is. Dit het pragtige see-uitsigte en dit is in die modieuse Clifton geleë. Die huis het 'n dek, tuinarea en lieflike swembad wat oor di...

Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai

Villa Jo Leo House is 'n luukse villa met 4 slaapkamers in 'n stil area van Kampsbaai. Die eiendom kombineer 'n moderne en minimalistiese ontwerp met 'n kontemporêre strandhuis-atmosfeer om 'n gerieflike en elegant...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Sante Fé Apartment is 'n ruim, moderne tweeslaapkamerwoonstel in die gesogte Kaapse buurt, Kampsbaai. Die eenheid grens aan die hoof-villa, maar het sy eie ingang en parkeerplek op die perseel. Die woonstel het s...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kampsbaai

Dolphin Crest Villa - Fisheagle is 'n ruim woonstel in Kampsbaai. Die kompleks het veilige parkeerplek en daar is 'n swembad wat gedeel word. Die woonstel het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 ba...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai

Camps Bay Beach Apartment is 'n onlangs opgeknapte tweeslaapkamerwoonstel wat slegs 'n blok vanaf Kampsbaai se strand geleë is. Gaste kan binne minute op die strand of by winkels en restaurante wees. Daar is 'n g...

Vanaf
R12 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kampsbaai

Die Blinkwater is 'n ruim, luukse en moderne villa geleë in een van Kaapstad se mees gesogte woonbuurte, slegs 'n paar minute se stap vanaf Kampsbaai se hoofstrand, restaurante en winkels af. Hierdie argitek-ontwer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Kampsbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za