Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Keimoes

4.2 / 5  
volgens 95 resensies
Lees regte resensies van Keimoes van 95 geverifieerde gaste.
Indien jy Keimoes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Keimoes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimoes selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Keimoes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keimoes Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Keimoes

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kakamas, Groen Kalahari

O'Hiki Gastehuis is in die dorpie Kakamas in die Noord-Kaap geleë en bied die ideale verblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Stiltevrede is in Upington in die Noord-Kaap en bied topgehalte-akkommodasie vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers. Al die nodige geriewe is nabygeleë en daar is verskeie restaurante en doendinge in die omg...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Kleinbegin Jansen is 'n selfsorg-eenheid in Die Rand, Upington. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upington, Groen Kalahari

Hotel Michelle is aan die buitewyke van Upington op 'n kleinhoewe. Die Oranjerivier loop deur die stad wat dit 'n vrugbare streek van wingerde en boorde maak, en in die somer 'n speelgrond vir watersportliefhebbers....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Tarentaalrand Gastehuis is in 'n rustige omgewing naby die stadskern in Upington geleë. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat met die Kalahari-Namakwa-Namibië-roete tussen Johannesburg en Kaapstad reis. ...

Vanaf
R385
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Rand, Flora Park

Sola Gratia Budget Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n enkelwoonstel in Upington in die Noord-Kaap. Die woonstel is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Dié woonstel het lugversorgin...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Upington, Flora Park

Kleinbegin Olienhout Apartment is in Florapark in Upington aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers. Kleinbegin Olienhout Apar...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

Niekerk's View is in die Noord-Kaap, naby Kakamas op die mooi Paardeneiland, net 3 km van die R359 af, op pad na die Augrabieswaterval. Dié werkende plaas is op ’n heuwel en bied pragtige uitsigte oor die wynland...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelpos, Upington

Why Not? is 'n gastehuis wat rustige selfsorg-akkommodasie bied in die dorp Upington aan die oewer van die Oranjerivier. Dis 'n goeie opsie vir groepe of families wat die Noord-Kaap besoek. Gaste kan die dag deurbri...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blydeville, Oosterville

MultiPro Manor bied selfsorgkamers in Upington. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorpskern. Die verblyf is slegs 500 m van die winkelsentrum af. Verblyf word in 2 dubbelkamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Keimoes selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Keimoes akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Keimoes akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za