Geverifieerde Resensie
Kimberley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 548 resensies.
"Klein dorpie, maar ons het lekker daar gebly. Almal was baie vriendelik. Groot Gat was moeite werd om te besoek."
"Daar is nie veel om te doen nie, veral as jy kinders het nie. Dit is moeilik vir ons wat van groot stad af kom en aan baie meer gewoond is."
"The roads not so great, potholes and the public park areas needs serious attention."
"Paaie kan beter gemerk word, sodat 'n mens daar deur kan ry sonder om te verdwaal elke keer - veral die N12 na Kimberley."
"Ek het bykans in elke gastehuis in Kimbelery gebly oor 'n tydpek van 12 jaar. My gunsteling bly Royl Court, behalwe natuurlik die Pretea Hotel."
"I am totally impressed and certainly 1st impressions last. I am a happy customer and also cost-wise it has really impressed me."
"Ons was in Kimberley vir die Wilde Klawer rugbytoernooi. Wel Magersfontein besoek wat baie interressant was."
"Kimberley is an absolute gem. I loved every minute of my visit and will definitely be visiting again."
"Kimberley het baie om aan te bied, maar die paaie is net sleg in meeste dele van die dorp."
"I was surprised by many aspects of Kimberley, especially the museums. Quite charming in many aspects."