Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
84 lekke plekke om te bly
@ Athens Gastekamers in Kimberly bied 'n privaat en rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan. Verblyf is beskikba...
Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil ...
Uitzicht Guesthouse bied luukse verblyf in die Noord-Kaap se hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë,...
Die Oleander Guesthouse is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geski...
Karoo Nest bied 2 semi-selfsorgeenhede aan tot en met 4 gaste in Hillcrest, Kimberley. Hierdie oopplan-eenhede is ...
Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Gr...
Mc Kala is 'n rustige en vriendelike gastehuis wat in Kimberley geleë is, en bied maklike toegang tot winkelsentrum...
Padlangs bied 2 gerieflike woonstelle in Kimberley vir sakreisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Slaapplek w...
Komrus is 'n veilige plekkie wat hartlike, Noord-Kaapse gasvryheid en uitstekende diens bied. Dié instansie is sent...
Diggies Lodge bied gerieflike, ongekunstelde verblyf minder as 5 km van Kimberley se lughawe af, en minder as 3 km ...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer