Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
Bladsy 5 - 82 lekke plekke om te bly
164 @ Beach Road in Kleinmond is 'n vakansiehuis vir 10 mense met 'n groot leefarea, 'n rustige atmosfeer en 'n lie...
The Great Escape is 'n ouwêreldse kothuis in Kleinmond. Die kothuis is naby die strand en dit is ideaal vir 'n gesi...
Whaler's Point bied pragtige selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Kleinmond. Dit is 'n wonderlike opsie vir '...
Seaside Historical Cottage is in Kleinmond geleë, 'n klein dorp in die Overbergstreek van die Wes-Kaap. Die dorp is...
See Majeur is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kleinmond, 'n rustige kusdorpie in die Overberg. Dié huis is op dieself...
9de Laan is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis met 'n berg-uitsig in Kleinmond. Hierdie huis bied slaapplek aan 5 ...
Lekkerus @ 144 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde en ruim gesinshuis in Kleinmond. Hierdie hu...
The Baroness bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Kleinmond. Dit is die ideale plek vanwaar jy die gewild...
Panaderos is 'n selfsorghuis in die hartjie van die kusdorpie Kleinmond. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n gro...
Bietjie Sjiek is 'n bekoorlike kothuis in Kleinmond, 'n UNESCO-biosfeerreservaat tussen Bettysbaai en Hermanus, en ...