Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (82)
B&Bs (4)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (74)

Resensies van Kleinmond

4.6 / 5  
volgens 400 resensies
Lees regte resensies van Kleinmond van 400 geverifieerde gaste.
Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kleinmond.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kleinmond Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinmond

Woonhuis op Amandelboom is 'n selfsorghuis in Kleinmond met slaapplek vir 6. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en het 'n en suite-bad...

Vanaf
R1 060
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinmond

Kliphuisie is in Kleinmond in die Overberg geleë. Dié selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die twe...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinmond

Xanske's Place is 'n selfsorghuis net 1 blok van Kleinmond se hoofstrand af en is loopafstand van die winkels af. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ho...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinmond

164 @ Beach Road in Kleinmond is 'n vakansiehuis vir 8 mense met 'n groot leefarea, 'n rustige atmosfeer en 'n lieflike see-uitsig. Hermanus is net 35 km van die huis af, terwyl die Harold Porter Botaniese tuin en d...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinmond

BydieC is in die dorpie Kleinmond aan die Suidkus van die Wes-Kaap geleë. Hierdie dorpie bied talle restaurante en doendinge, en die huis is stapafstand van die strand af. Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinmond

Kleinmond Break-away is in Kleinmond geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 4 slaapkamers en ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinmond

Für Elise is 'n selfsorghuis wat tussen berge en die see in Kleinmond skuil. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, die tweede badkamer het ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinmond

Willow Tree House is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis op 'n groot erf in Kleinmond, omring deur welige groen bome en 'n pragtige tuin. Die huis is in 'n stil en rustige deel van die dorp geleë waar jy die va...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinmond

Me Casa is 'n moderne oopplan-woonstel wat net 10 minute van die strand en hartjie van Kleinmond in die Overberg af is. Die woonstel bied slaapplek aan 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 klein kinders. Dis gerief...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinmond

Klein Uitkyk is 'n ten volle gemeubileerde vakansiehuis wat sentraal geleë in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinmond, in die Overbergreeks geleë is. Die huis is naby die strandmeer, restaurant en hoofswemstrand. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Kleinmond akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]