Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Ladismith

4.2 / 5  
volgens 85 resensies
Lees regte resensies van Ladismith van 85 geverifieerde gaste.
Indien jy Ladismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Ladismith.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ladismith selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ladismith Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ladismith Selfsorg-eenhede

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladismith

Karoo Karos is 'n bekoorlike Victoriaanse selfsorghuis in die klein dorpie, Ladismith in die Klein-Karoo. Dis ideaal vir klein tot medium gesinne, maar ook vir enkelpersone. Slegs inwonende gaste word op die perseel...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Ladismith

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seweweekspoort, Kaap Karoo

Uitsig Cottages bied die ideale wegbreek tussen Ladismith en Calitzdorp in die Hoeko-vallei. Die verblyf bied lieflike uitsigte op die Swartberge en oor die plaasdamme. Gaste kan kies tussen 2 kothuise, Hemelrand ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis lê op 'n wyn- en tafeldruiweplaas net 12 km buite Ladismith in die lieflike Dwarsrivier-vallei. Dié gastehuis kyk uit op die Swartberge en Towerkopberg en beskik oor 2 en suite-slaap...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Springvale Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n wynplaas in 'n rustige vallei 11 km van Ladismith af. Dit is 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers, stappers, gesinne en diegene wat net smag na 'n bietjie rus...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Vyver's Rus is op 'n privaat plaas sowat 10 km buite Ladismith aan die voet van die Klein-Swartberge in die Klein-Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 bekoorlike selfsorgkothuise. Hierdie kothuise het uitsigte oor...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Ladismith

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Skilpadkloof Gasteplaas is op ’n plaas naby Ladismith in die Wes-Kaap en bied gehalteverblyf aan ’n paartjie om weg te breek. Die verblyf is ’n ouwêreldse kothuis wat ’n opgeknapte werkershuisie is van die...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-plaaskothuis op 'n bewarea van 105 hektaar sowat 16 km vanaf Ladismith. Die eiendom het 'n prentjiemooi uitsig oor die golwende heuwels van die Karoo en o...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seweweekspoort, Groot-Karoo

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation is in die hartjie van die Karoo, 65 km vanaf Laingsburg, geleë en is maklik toeganklik van die N1 en R62 af. Zandrivier is by die Wes-Kaap se hoogste piek en lieflikste p...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seweweekspoort, Groot-Karoo

Seweweekspoort Akkommodasie is op 'n werkende plaas buite Laingsburg en bied selfsorg-verblyf en 'n funksielokaal vir spesiale geleenthede. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Elke eenheid het 'n kombuis wat met '...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Free-at-Last Klein Karoo Health Farm bied gemaklike selfsorg-verblyf op 'n klein organiese leefstylplaas wat tussen die golwende koppies van die Buffelsdrift-vallei, langs die R62 van Ladismith skuil. Verblyf word...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ladismith selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Ladismith akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Ladismith akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]