Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Letsitele (2)
Tzaneen (35)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (337)
B&Bs (22)
Lodges (94)
Hotelle (10)
Gastehuise (47)
Selfsorg-eenhede (164)

Resensies van Laeveld

4.3 / 5  
volgens 185 resensies
Lees regte resensies van Laeveld van 185 geverifieerde gaste.
Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Laeveld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laeveld Lodges

93 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Laeveld

Fullmoon Paradise Lodge bied gastekamers op ’n plaas aan die buitewyke van Morebeng. Daar is 23 individueel versierde kamers wat elk ’n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed or 2 enkelbeddens het, en elke kame...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Laeveld

Thornhill Safari Lodge is geleë binne die groter Krugerwildtuin se ekosisteem, slegs 40 km van wildtuin se Orpen-hek. Dié omgewing is een van die voorste bestemmings vir eko-toeriste en die uitsigte op die Drakens...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Laeveld

Die African Rock Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë, sowat 30 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié lodge is eksklusief en in Afrika-styl gebou. Daar is Deluxe-kamers en ’n Gesinseenheid. Gerie...

33% af Aanbod!
VanafR2 600
R1 733
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Laeveld

Shikwari Game Reserve bied 2 verblyftipes in 2 kampe op 'n 200 ha perseel naby die Krugerwildtuin en die Panorama. Die wildreservaat is onder die platorand. Geniet majestieuse uitsigte op die berge, rustige atmosfee...

Vanaf
R4 080
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Laeveld

Khaya Ndlovu Manor House skuil in 'n asemrowende 1 5000 hektaar-bewarea genaamd Blue Canyon Conservancy buite Hoedspruit in die Laeveld. Dié bewarea spog 4 uit die Groot 5. Khaya Ndlovu Manor House is 'n pragtige ...

Vanaf
R6 000
per nag, vir 12 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Laeveld

Makgokolo Wildreservaat bied bekostigbare akkommodasie op 'n privaat wildplaas tussen Hoedspruit en Tzaneen, voorwaar 'n unieke bestemming met genoeg plek vir die hele gesin! Hierdie lieflike lodge het 5 slaapkame...

Vanaf
R5 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Laeveld

Sunset Game Lodge is in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Limpopo, sowat 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë. Dié Gaste-lodge het 7 kamers wat elkeen uniek versier is en slaapplek vir tot 16 g...

Vanaf
R15 440
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Laeveld

AM Lodge is 'n eksklusiewe, bekroonde lodge in Hoedspruit in Limpopo. Die lodge bied alles-ingesluit-pakkette en 'n intieme Afrika-ervaring aan individue of gesinne van alle ouderdomme wat op soek is na 'n onvergeet...

Vanaf
R5 270
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Laeveld

Nyumbani Estate Safari Bush Lodge is 'n omgewingsvriendelike safari-lodge in 'n groot, privaat wildreservaat. Die lodge bied luukse safari-avonture en is ideaal vir gaste op soek na 'n gemaklike boswegbreek. Die ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Laeveld

Bushbaby River Lodge is in die eksklusiewe deel van die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Die lodge bied 5 luukse grasdakkamers met 'n uitsig van die droë rivierbedding. Die lodge is ideaal vir woudliefhebbers e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Laeveld lodges blad - loer bietjie na ons ruim reeks van lodges hieronder, of gaan kyk na ons hoof Laeveld akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die beste lodge akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za