Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Lambertsbaai

4.3 / 5  
volgens 705 resensies
Lees regte resensies van Lambertsbaai van 705 geverifieerde gaste.
Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Lambertsbaai

Albatros Unit 10 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai. Dié vreedsame vissersdorpie is in die Weskus, sowat 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Daar is 7 ander woonstelle in die kompleks. Die woonstel het slaapplek vi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Breathe Inn is naby die strand Malkopbaai in Lambertsbaai aan die Weskus geleë. Die eiendom bied 'n ononderbroke uitsig oor die see en is net 100 m van 'n getypoel af. Daar is 4 selfsorg-eenhede. 2 van die eenhede...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Ocean View is 'n selfsorgwoonstel wat in Lambertsbaai geleë is en 'n lieflike see-uitsig bied. Dié grondvloerwoonstel is ideaal vir 'n gesin van 4. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met stort-oor-bad...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Kookfontein Farm Cottages bied selfsorgkothuise en is op 'n privaat plaas, 7 kilometer van Lambertsbaai af geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorp se geriewe. Daar is 2 eenhe...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Lamberts on the Bay is in die klein Weskus-vissersdorpie Lambertsbaai. Die woonstel is op die eiendom van die eienaar, maar het 'n privaat ingang. Die woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir tot 2 gaste e...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel is in Lambertsbaai aan die Weskus sowat 280 km noord van Kaapstad geleë. Die dorp is bekend vir sy gemiddelde klimaat, pragtige strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lambertsbaai

Xamarin Gasteplaas is tussen die wingerde van Sir Lamberts Wines in Lambertsbaai geleë. Die akkommodasie is ongekunsteld, ouderwets en betroubaar. Xamarin het ryk Nama-grond en daar waai 'n koel seebriesie om jou v...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Penguinstraat 11 is 'n vakansiehuis wat in die skilderagtige dorpie Lambertsbaai, aan die Kaapse Weskus, geleë is. Die huis bied 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n toesluitmotor...

Vanaf
R2 188
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lambertsbaai

Lazy Days Apartments - Lambertsbaai is 'n huis teen die see in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai aan die Kaapse Weskus. Die huis is net 'n klein entjie se stap vanaf die strand en bied lieflike uitsigte oor die ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

Lambert's Bay Seafront bied verblyf in die stil deel van Lambertsbaai. Geniet die klanke van die branders wat teen die rotse breek of die seemeeue se krete waar hulle die lugruim patrolleer. Ons bied verblyf in 3 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip en Muisbosskerm (waar Koos Kombuis en Kannetjie in 1998 getrou het)....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za