Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Lambertsbaai

4.3 / 5  
volgens 705 resensies
Lees regte resensies van Lambertsbaai van 705 geverifieerde gaste.
Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Bluebird is in Lambertsbaai aan die Weskus geleë en dié dorpie is bekend vir sy matige klimaat, ongerepte strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir dié wat op soek is na ’n rustigheid ver van die s...

Vanaf
R2 620
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Vannewes is in Lambertsbaai, 'n klein vissersdorpie in die Wes-Kaap, ongeveer 280 km van Kaapstad geleë. Die kusdorp is veral bekend vir sy strande, wilde diere en kreef. Vannewes is 'n lieflike strand-gesinshuis. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Steenbokfontein bied 3 lieflike, volledig toegeruste selfsorg-eenhede op 'n unieke Weskus-plaas, slegs 100 m vanaf die see. Ons is net 4 km suid van die gewilde Muisbosskerm en 9 km suid van Lambertsbaai op die Lamb...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai

West Coast Eagle's Nest is in Lambertsbaai in die Wes-Kaap geleë. Dié dorpie is mees bekend vir watersport waaronder seiljagvaart, branderplankry, visvang en seilplankry. Ons is regs langs die strand geleë en bie...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Lambertsbaai

Albatros Unit 8 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai. Dié rustige Weskusdorpie is sowat 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Die eenheid is een van 9 ander eenhede in 'n kompleks. Die woonstel is op die eerste verdiep...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Lafenis is ‘n selfsorg-eenheid in Lambertsbaai. Dis ideaal vir ‘n gesin en is net 200 m van die strand af. Dié soldereenheid het slaapplek vir 6 en is op die eienaar se perseel. Die eenheid beskik oor 1 kamer,...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lambertsbaai

Reenboog Apartment Unit 1 is 'n selfsorgwoonstel wat in Lambertsbaai, 'n ontspanne vissersdorpie aan die Weskus, geleë is. Lambertsbaai is ongeveer 2½ uur se ry van Kaapstad af en die eenheid is in 'n kompleks met...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lambertsbaai

Desember Huis bied verblyf in 'n selfsorghuis in die vissersdorpie, Lambertsbaai. Die huis is ideaal vir 'n gesin en is net 300 m van die strandfront af. Dit het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lambertsbaai

Reenboog Unit 4 is 'n selfsorg-woonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Dié eenheid is in 'n kompleks met ander eenhede geleë. Reenboog Unit 4 is op d...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai

Roubai Accommodation bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-tuinwoonstel in die klein vissersdorpie Lambertsbaai. Die woonstel is naby die strand geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Hierdie klein visdorpie in die Wes-Kaap , 280 km noord van Kaapstad, is bekend as die Diamant van die Weskus en die kreef-mekka van Suid-Afrika. Gaan verken die lang, wit strande op somersaande, die hawe met vissersbote, die voeleiland en heerlike seekos-restaurante soos Isabella's by die hawe, Bosduifklip en Muisbosskerm (waar Koos Kombuis en Kannetjie in 1998 getrou het)....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za