Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1602 resensies.
Rogerio D. - 10th January 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Some places to visit seem to be unsafe.
Pieter S. - 10th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Ons was verlede jaar met Paasnaweek daar en nou weer oor Desember, en ek moet sê, die plek is besig om agteruit te gaan.
Willem V. - 9th January 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Padaanwysings in die omgewing is nie altyd korrek nie en mense kan lelik verdwaal. Die plekke wat as toeristebestemmings aangegee word se personeel benodig intense opleiding in die bedryf. Daar is ook 'n Long Tom-kanon hier wat die laaste kanon van vier is wat deur die boere hier vernietig is. Die presiese plek waar dit gebeur het is nog daar, en iemand is besig om daarna te kyk. Daar is ook geen toeriste-aandenkings eie aan die area wat jy kan koop nie. Hulle het 'n bessiefees wat gehou word, maar dit word nêrens bemark nie. Daar is 'n kos- en wynfees in April wat ook nie bemark word nie.
Desmond S. - 9th January 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Modimolle het baie potensiaal, maar het iemand nodig om die toerisme bedryf te dryf.
Lungile D. - 9th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Beautiful place to relax and unwind.
Stefan V. - 9th January 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
UItstekende lang naweekwegbreek. Die restaurante is almal puik.
Adrinette M. - 8th January 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Magoebaskloof is 'n belewenis/moet-sien bestemming wat dié wat lief is vir die natuur, stap, 'trail-running', MTB. Stap die Swartbos-staproete op 'n bewolkte dag. Gaan pluk bloubessies by Blueberryheights en geniet hul bloubessie-kaaskoek by die Mountain Cafe, dis 'n absolute moet. Jy het nog nie so iets geproe nie! Proe bier by Zwakala Mikro Brouery en gaan hou piekniek by die Debegeni Waterval.
Petru B. - 8th January 2018
staying in Groblersdal, Limpopo
Kan gerus meer besienswaardighede in die dorp aanbring. Die dorp self het my glad nie beïndruk.
Wendy H. - 8th January 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
There was quite a bit to do in the area. Bouncy Croc Farm was a great tour and good fun for the kids afterwards, they are a bit cheeky charging adults who aren't swimming full price too. Euphoria Waterpark and Cableway was a worthwhile day out as well, take your own chairs if you are going for the day. Lalele Croc Farm is good for a quick visit. Luiperdskloof Safari was an enjoyable experience, again a bit cheeky, we had to pay for 4 people even though we were only 3, that being said the rates were very reasonable. It is only really buck/giraffe and our driver was Afrikaans so interaction was very limited, however, he was a very skilled driver, and navigated the difficult road well. The views were brilliant and it was a worthwhile experience! The horse riding next door to Bothania was amazing. We thoroughly enjoyed our time on the horses and will definitely do that again!
Du Preez B. - 8th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela het al die nodige geriewe vir 'n baie lekker vakansie.
Busisiwe L. - 8th January 2018
staying in Limpopo
Beautiful province will definitely visit again.
Hannes G. - 7th January 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Natuurskoon baie mooi, asook lekker vars vrugte te koop.
Pieter-louis M. - 5th January 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Mooi dorpie vol interessante winkels en restaurante.
Neels C. - 4th January 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Regtig 'n baie goeie area.
Christina B. - 4th January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Very nice.
Nokuzol N. - 3rd January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
It was a satisfying stay.
Fred L. - 3rd January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela -Bela offers a visitor all the necessary requirements for a short holiday i.e shops, banks and restaurants.
Andile N. - 3rd January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Marvellous.
Heide-mariè V. - 3rd January 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Nee wat, dit is 'n heel rustige plek en naby die dorp, banke, ens.
Ilga W. - 3rd January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
For a quick getaway Bela-Bela is definitely recommended.
Carlien P. - 2nd January 2018
staying in Mokopane, Limpopo
Dis warm! Mooi dorp met baie geskiedenis en vriendelike mense.
Melissa J. - 2nd January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die dorp self is baie besig.
Christo M. - 2nd January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Grootste plus punt is die afstand tussen Pretoria/Johannesburg en Bela-Bela. Perfek vir 'n vinnige wegbreek al is dit net vir 2 of 3 nagte.
Cedric B. - 2nd January 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Ons gaan terug so gou as moontlik.
Tinny N. - 1st January 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
The environment is good for resting but the more than 5 km gravel roads is not good, especially for private cars.
Herma P. - 1st January 2018
staying in Naboomspruit, Limpopo
Dankbaar vir basiese winkels soos Shoprite en Wimpy, wat skoon was en redelik met hul pryse. Die ander besighede/winkels en slaghuise was uiters duur. Vleis is baie duurder as in Pretoria en dit was nie lekker om te sien hoe van die mense in die slaghuise die vleis hanteer nie. Met die terugry na Pretoria op die alternatiewe roete, het ek baie plekke gesien om 'n volgende keer eerder te probeer.
Jan B. - 31st December 2017
staying in Vaalwater, Limpopo
Die dorpie is klein, het lekker droëwors en biltong by Jan se slaghuis gekoop.
Sakkie S. - 30th December 2017
staying in Modimolle, Limpopo
Probeer met selfoonverspreiders om selfoonontvangs te verbeter.
Chris P. - 30th December 2017
staying in Modimolle, Limpopo
Naby groot sentra. Genoeg fasiliteite. Grondpaaie kort aandag.
Phillip G. - 30th December 2017
staying in Limpopo
Limpopo bied 'n verskeidenheid van aktiwiteite. Jy sal nooit verveeld wees nie.
Johann C. - 30th December 2017
staying in Modimolle, Limpopo
Pragtige Bosvelddorp met al die nodige dienste en geriewe.
Selina M. - 29th December 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
It is a nice place to be especially if you need a break but not when you are travelling with kids.
John M. - 29th December 2017
staying in Naboomspruit, Limpopo
Als wat jy nodig het is beskikbaar, by OK Supermark en groot slaghuis naby die oord (2.5 km). Baie eetplekke in en om die dorp, sowel as klein en groterige winkelkies om in te snuffel.
Maria F. - 29th December 2017
staying in Louis Trichardt, Limpopo
Louis Trichardt is 'n baie klein plekkie maar die natuur is pragtig.
Annatjie K. - 29th December 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Baie gerieflik naby geleë en is nie te ver om daarheen te reis vanaf Pretoria nie. Baie netjies en skoon en sekuriteit is baie goed. Het die natuur en stilte baie geniet.
Luan G. - 28th December 2017
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die Bosveld stel nooit teleur nie.
Andrew E. - 28th December 2017
staying in Tzaneen, Limpopo
Wat ons van Tzaneen waardeer is die pragtige paaie, ongelooflik goed! Die omgewing is sprokies mooi. Vir 'n oud Vossie was dit weereens 'n belewenis. Akkommodasie is oral beskikbaar, restaurante puik.
Mariska B. - 27th December 2017
staying in Alldays, Limpopo
As jy iets vergeet het glo ek jy sal dit iewers in Alldays kry, baie klein plek maar daar is n vulstasie en Savemore wat jou verseker sal kan help.
Anjeanette V. - 27th December 2017
staying in Waterberg, Limpopo
Not too much to do in that area maybe because it was Christmas but Waterberg area is beautiful and our purpose was to rest and get away from the city.
Nthabeliseni S. - 27th December 2017
staying in Haenertsburg, Limpopo
A small town, the food at the restaurant was not what I expected, its good to cook your own food

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]