Resensies van Limpopo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2160 resensies.
Bp C. - 10th September 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Die Azaleas en Crab Apple bloeisels hierdie tyd van die jaar is 'n moet om te sien. Onbeskryflik mooi.
Gawie V. - 8th September 2018
staying in Hoedspruit, Limpopo
Ek was verbaas om te sien hoeveel ontwikkeling plaasvind vanaf Orighstad tot by Hoedspruit.
Anita M. - 4th September 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Baie lekker met baie aktiwiteite om te doen. Met meer as genoeg winkels, net jammer baie van die restaurant in Waterfront het afgebrand.
Sindie L. - 3rd September 2018
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Die borrelbaddens moet net in werkende toestand wees.
Klaas M. - 3rd September 2018
staying in Sterpark, Limpopo
Nice place.
Boitumelo M. - 3rd September 2018
staying in Ohrigstad, Limpopo
Had a great weekend.
Roelene V. - 3rd September 2018
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Skoon, veilig en almal is vriendelik.
Makhosana S. - 2nd September 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Quick place to get away from bustle and hustle of city life. It has different offerings.
Danie V. - 31st August 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Ongelooflik mooi, jy moet baie tyd hê om als te sien en te doen.
Pierre M. - 29th August 2018
staying in Dalmada AH, Limpopo
Baie aangenaam. Was die beste ervaring in Pietersburg en die beste plek. Sal dit opreg aanbeveel en al my kennisse daarheen verwys.
Johlene D. - 29th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bietjie deurmekaar dorp. Het potensiaal, maar sal die verweer moet aanspreek.
Johan H. - 28th August 2018
staying in Thabazimbi, Limpopo
Thabazimbi het 'n fantastiese mall met al die nodige winkels.
Working On Fire (pty) Ltd N. - 28th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Sal Bela-Bela graag meer wou besoek.
Annetjie M. - 28th August 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Ons het famile en vriende daar. Die weer is heerlik. Dis die plek om vakansie te hou of om net te gaan rus.
Margaretha B. - 27th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Lieflike, rustige omgewing met pratige natuurskoon.
John Henry R. - 26th August 2018
staying in Hoedspruit, Limpopo
Just wish on the way from Lydenburg they could fix the road condition as we would like to do a motor cycle trip down from Johannesburg towards Hoedspruit, but with the road condition, it might be very dangerous if not impossible.
Kerneels E. - 25th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Pragtige omgewing met baie om te sien en doen.
Cornelius O. - 25th August 2018
staying in Groblersdal, Limpopo
Naby Gauteng. Winkels naby vir alle benodighede. Lekker tussen die plase.
Sanita M. - 25th August 2018
staying in Thabazimbi, Limpopo
Mooi plattelandse dorp met vriendelike mense! Kaya Kwa so 10 km buite Thabazimbi is 'n heerlike plek om te kuier en te eet! Koolstoof eetplek binne Thabazimbi. Hulle sal hul kosgehalte moet verbeter!
Pierre E. - 23rd August 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Lekker en mooi plek.
Mike V. - 21st August 2018
staying in Mookgopong, Limpopo
Nylsvley, 15 km away, is a special place.
Elrina C. - 21st August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Een van die mooiste plekke in ons land.
Janet V. - 21st August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Fantasiese plek. Mal oor die omgewing.
Chavonne K. - 21st August 2018
staying in Tzaneen, Limpopo
Tzaneen is 'n vreemde dorp, maar het baie goeie toeriste-aantrekkings en doendinge.
Retha P. - 20th August 2018
staying in Haenertsburg, Limpopo
Klein, maar ge-train!
Tony M. - 20th August 2018
staying in Magoebaskloof, Limpopo
Dis geleë in 'n panoramiese deel van ons land. Die pad soontoe was, ten spyte van padwerke, ook goed. Die N1 en R71.
Anne M. - 20th August 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Met soveel vakansieplekke in en rondom Modimolle, is dit altyd lekker om daar te kuier. Soms moet 'n mens 'n bietjie meer moeite doen om die plek self te leer ken. Ons het nog net op aanbevelings na sekere winkels gegaan en het nog altyd goeie en vriendelike diens ontvang.
Dirk D. - 19th August 2018
staying in Thabazimbi, Limpopo
Hou dit net so, moet niks verander nie.
Louis P. - 16th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Ons was baie verras omdat die dorp so skoon is. Dit is sommer lekker om so iets te sien.
Hennie O. - 14th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die Adventures with Elephants is baie goed en 'n uitstappie na Zebula Lodge vir 'n middagete is 'n moet.
Paul N. - 13th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
A great place to enjoy your holidays. People are great, friendly and lovely. One will in future consider to go there again.
Pauline D. - 13th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Die warmbad is 'n plus. Baie skoon en pragtig.
Germarie V. - 13th August 2018
staying in Vaalwater, Limpopo
Daar is wel 'n bord by ontvangs om kliënte in te lig dat daar 'n 13% heffing is as mens met enige kaart betaal. Ek sou dink dis iets wat hulle moet by sê as jy jou bespreking maak, en nie eers as jy daar aankom nie. Ek het wel met 'n debietkaart betaal, en daar was nie 'n heffing bygelas nie, so nie seker hoe hulle bepaal wie die 13% heffing betaal nie.
Ronel E. - 12th August 2018
staying in Hoedspruit, Limpopo
Pragtige dorp. Sentraal geleë met alles wat jy nodig het.
Bets H. - 12th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Bela-Bela as toeriste bestemming is uitstekend geleë vanaf Pretoria. Omring met vakansieoorde om elkeen se sak te pas en aan almal se vereistes te voldoen. Ook die eetplekke en winkelsentrums is gerieflik tot mens se beskikking.
Belinda G. - 11th August 2018
staying in Tom Burke, Limpopo
Fabulous stopover.
Bobbie O. - 11th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Skoon.
Magda S. - 11th August 2018
staying in Modimolle, Limpopo
Lekker dorpie met alles wat nodig is.
Dennis B. - 10th August 2018
staying in Bela-Bela, Limpopo
Mooi omgewing.
Linette P. - 8th August 2018
staying in Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Baie mooi plek waar jy kan ontspan en vergeet van alles. Die mense is ook baie vriendelik. Leeupoort sal ons vir seker weer sien.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za