Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2256 resensies.
"Dit is meer 'n plekkie in in stille afsondering te wees eerder as om toeris te speel."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Leeupoort Plaashuis"’n Besonderse bederf weg van alles af. Definitief my gunsteling vakansieplek. Veilig en skoon met baie diere en vriendelike mense."
"There is not much from a tourist perspective (we never found any tourist information) but a good base to explore the "eastern" side of Magoebaskloof which has great tourist maps and books (get these from the tourist shop in Haenertsburg and of course the scenic drive is fun. "
"Small town with essentials available. Carry specialty items as it may not be available in town."
"Baie mooi plekke om te besoek op die Thabazimbi pad uit en naby geleë aan blyplekke."
"Met Covid wat 'n demper plaas op toeriste, kan die gemeenskaplike fasiliteite maklik omskep word om spanbousessies en werksessies vir maatskappye te akkommodeer."
"Hou niks van dorp self nie. Baie onveilig gevoel. Gebruik maar nuwe mall net buite dorp."
"Ons het lekker koel weer gehad met al die reën, maar die plek is net so duskant die hel normaalweg in Desember."
"Omgewing is pragtig om te verken. So baie om te sien en doen. Dit baie geniet."
"Alles wat jy nodig het insluitende Woolies en MediClinic. Jammer oor die skade wat Yskor aan die berge gedoen het."
"Kan soms baie nat en koud word al is dit middel-somer. Daar is baie om te sien en doen."
"Heerlike plekkie vir 'n vinnige wegbreek. Lekker restaurante en heerlike warmbronne. Stop gerus by “Toeka se dae” net voor jy by dei dorp inry. Heerlikste kaaiings en lekker speelplek vir die kinders."