Verified Reviews

Limpopo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Limpopo

Rated 4.3 out of 5 based on 2256 reviews.

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 1

"Dit was ongelukkig baie droog. Hoop dit reën binnekort. "

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 1

"Dit hang af waar jy gaan bly. Die dorp self is maar treurig."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Pragtige natuurskoon."

Bela-Bela, Limpopo

Hoogland Spa Resort

"Rustige dorp waar tyd nie 'n probleem is nie. "

Bela-Bela, Limpopo

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

"Pragtige dorpie wat alles bied wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie."

Bela-Bela, Limpopo

Carlana Holiday Accommodation

"It's a great place for a holiday."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Baie aktiwiteite in omgewing."

Bela-Bela, Limpopo

250 Tlou Lodge

"Fantastiese plekkie."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Dit lyk vuil en afgeleef."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Die dorp is relatief skoon afgesien van al die mense wat deur die dorp beweeg. Die winkelsentrums is ook baie maklik bereikbaar en glad nie te duur nie. Ons was egter op die einde van die maand hier en die OTM'e was stampvol wat nogal 'n pyn in die patat was, maar dis te verstane aangesien dit die end van die maand was en die dorpie duisende mense huisves."

Bela-Bela, Limpopo

Langkloof Game Farm

"Close to Johannesburg and easy to get to."

Bela-Bela, Limpopo

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

"Groot 5 and Bosveld 2 ure van Johannesburg af!"

Bela-Bela, Limpopo

3 on Cliff

"The gravel roads make travel uncomfortable and longer."

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Lenaka 1

"Goeie restaurant is moeilik bekombaar."

Bela-Bela, Limpopo

Hoogland Spa Resort

"I loved everything, especially because you don't have to travel far for other things e.g ATM's, grocery stores etc."

Magoebaskloof, Limpopo

Sanfern Downs Cottage

"Fantastiese plek. Ek sal dit rêrig aanbeveel om weg te breek uit die stad uit."

Naboomspruit, Limpopo

Grootgeluk Bush Camp

"Maak seker jy kom met al jou proviand want die dorpie is pateties. Sorg dat jy na jou bestemming ry en nie nodig het om die verval van die dorp te aanskou nie."

Polokwane, Limpopo

53 on Pretorius

"Puik stad met inkopiesentrums wat dit maklik maak om enige artikel en of produk te verkry. Goeie mediese en puik akkommodasie. Parkering in CBD is baie beperk en sal pluspunt wees indien daarna omgesien kan word. "

Limpopo

Klippan River Lodge

"Mooi en rustige omgewing met 'n rustige Bosveldatmosfeer en baie wildlewe."

Bela-Bela, Limpopo

ATKV Klein Kariba

"Die dorpie lyk 'n bietjie afgeleef op die oog af. Moontlik is daar versteekte juwele. "

Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo

Vir Altyd

"Sal beslis weer Leeupoort Vakansiedorp besoek. Hulle staan nie een tree terug vir Marlothpark nie."

Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo

Mabalingwe Itaga 619

"Die wild is baie min! Ons het vir 6 ure rondgery en net rooibokke en vlakvarke gesien. Dit word geadverteer as 'n Groot 5-reservaat, maar daar aangekom vind ek uit leeus word apart aangehou en teen 'n heftige fooi kan jy na die lion feeding gaan kyk op Woensdag- en Sondagoggende. Die warm swembaddens was toe nou glad nie so warm nie. Jammerte. Kalahari Oasis is 'n great pub!"

Haenertsburg , Limpopo

House of Art

"Will always go back!"

Bela-Bela, Limpopo

The View in Mabalingwe

"Town needs a clean up. "

Bela-Bela, Limpopo

Thaba Monate Game Lodge

"Awesome awesome awesome."

Mookgopong, Limpopo

Vilagama Private Game Lodge

"Baie rustig. Uitstekende diens en vriendelike personeel."

Page
Page 44 - Showing 1291 to 1320
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers