Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (162)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (138)

Resensies van Milnerton

4.3 / 5  
volgens 106 resensies
Lees regte resensies van Milnerton van 106 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Milnerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Bothasig, Milnerton

Sue's bied gerieflike verblyf in 'n gesellige huis in die stil voorstad Bothasig, net 18 km van Kaapstad se middestad, 17 km van Durbanville en 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die ligging bied maklike ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton

Cinnamon House bied verblyf aan in gastekamers in Milnerton in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 5 kamer...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Milnerton

Vlei Lofts B&B is in Milnerton Ridge en het 'n uitsig oor Rietvlei. Dié dubbelverdieping-gastehuis bied aan gaste 'n keuse tussen die Classic en Superior kamers. Die Classic kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Milnerton Ridge, Milnerton

Plovers Burrow Guesthouse bied B&B-verblyf in Milnerton Ridge in Kaapstad. Die gastehuis is ideaal geleë net 10 minute se ry vanaf Sunset Beach, winkelsentrums, Milnerton Gholfbaan en ander besienswaardighede in di...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Milnerton

Grand Blue D is 'n moderne boetiek-gastehuis in Sunset Beach geleë en is die ideale bestemming om Kaapstad en die omliggende areas te verken. Bloubergstrand se goue strande is naby en is perfek vir watersport soos ...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 157 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Milnerton

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Wes-Kaap

DJ'S B&B bied verblyf in gastekamers in Flamingo-vlei, Table View, Kaapstad. Verblyf bestaan uit 3 gastekamers wat elk uniek gemeubileer is. Kamer 1 is 'n 2-enkelbedkamer en Kamers 2 en 3 is elk 'n dubbelkamer. Elk...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in De Duin, Wes-Kaap

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is. VinBoHo het 3 vreedsame lodge...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Wes-Kaap

Shalimar B&B is 'n gastehuis in Table View, Kaapstad, wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is 2 km vanaf die gewilde vlieërplankry-bestemming, Bloubergstrand, geleë. Verblyf bestaan uit 2 kamers wat ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
B&B in Plattekloof, Wes-Kaap

Butler Mansion is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in Plattekloof geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of vir vakansiegangers. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat e...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Thornton, Wes-Kaap

41 On Cedar B&B is 'n Halaal-vriendelike tuiste in Thornton, een van Kaapstad se boomryke voorstede, in 'n rustige omgewing met 'n pragtige omheinde tuin en uitstekende sekuriteit. Verblyf bestaan uit 6 slaapkamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Milnerton B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Milnerton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Milnerton akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za