Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kattekwaad Accommodation

"Loved the people and surroundings. Was lovely to be able to walk around and everyone greets you. Loved the eclectic and old school atmosphere. So different from life in the city. My only complaint is that we could only spend 5 days there. Definitely will be longer next time."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Graskop is die ideale plek om te wees wanneer jy daardie deel van ons land wil verken en geniet. Die dorpie in die berge, nogal "cute" soos hulle sê. 'n Rit soontoe is 'n moet."

White River Country Estate, Mpumalanga

Bayhill Drive Lodge

"What a beautiful estate - quiet, relaxed, upmarket, a home away from home, perfect stopover, easy access to Kruger, Nelspruit, White River, airport, shops and restaurants."

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"Die mak wild om jou is 'n belewenis."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Die dorp gaan baie agteruit. Daar is verskeie geboue in die middedorp wat leeg staan en paaie in Mpumalanga is in 'n swak toestand. Die enigste besigheid wat floreer is Harries Pancakes."

Schoemanskloof, Mpumalanga

Old Joe's Kaia

"Dis eenvoudig kos vir die siel en 'n paradys vir voëlkykers. Veral in die somer as alles lower groen is. "

Chrissiesmeer, Mpumalanga

John Jack Inn accommodation

"Florence trou-venue is prentjie-mooi!"

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Gerieflik naby aan beide die Malalane- en Krododilbrug hekke na die Kruger Nasionale Park."

Dullstroom, Mpumalanga

Anglers Court

"'n Naweek is te kort vir al die besienswaardighede!"

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Goed geleë en naby al die winkelsentrums."

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Altyd lekker om daar te bly tussen die diere. Vriendelike mense en waardeer veral die rustige atmosfeer."

Dullstroom, Mpumalanga

Muddlers Minnow

"Lekker dorpie om te besoek en almal is baie vriendelik. Lekker kuier plekkies en mooi goedjies!"

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Sentraal geleë en maklik om by enige van die vele besienswaardighede en aktiwiteite uit te kom in die omliggende gebiede. 'n Pragtig en rustige dorpie."

Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked

"I had no idea what an interesting place this is. Especially if one is interested in geology and nature, as I am. Now I have to make this a real destination with time to explore properly."

Chrissiesmeer, Mpumalanga

John Jack Inn accommodation

"Ek dink net voëlkykers sal dit geniet."

Marlothpark, Mpumalanga

Foxy Crocodile Bush Lodge and Kruger Safari's

"A beautiful place with friendly people and lots to see. "

Kaapsehoop, Mpumalanga

Bohemian Garden Cottages

"Magnificent mountain biking trails (as part of the Ashburton Kaapschehoop stage race). Quaint restaurants and coffee shops/tea gardens. Kaapschehoop is magical."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kattekwaad Accommodation

"Dink hierdie is een van die interessantste dorpies wat ek ooit besoek het. Die rotsformasies en perde is pragtig."

Waterval Boven, Mpumalanga

Luilekker Guest House

"Waterval Boven is 'n historiese dorpie en daar is baie besienswaardighede. Pragtige brûe en watervalle. Natuurskoon lieflik. Al wat pla is dat daar geen Spar of kruideniersplekke is nie, asook geen kaartfasilitiete in 'n paar winkeltjies wat wel handel dryf nie. "

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Rustige, gasvrye omgewing."

Marlothpark, Mpumalanga

Martys Place

"Marloth Park = Sielskos! Ek wil definitief kyk of ek 'n huis daar kan koop. Beste plek ooit!"

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Baie mooi toeriste dorpie, nie te ver van die Kruger Nasionale Park nie. Daar is baie besienswaardighede in die omgewing."

Marlothpark, Mpumalanga

Vuurvliegie en Sonbesie

"Marloth Park is goed geleë as jy naby wildtuin wil wees. "

Blad
Blad 166 - Wys 4951 tot 4980
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang