Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Muizenberg

4.5 / 5  
volgens 48 resensies
Lees regte resensies van Muizenberg van 48 geverifieerde gaste.
Indien jy Muizenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Muizenberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muizenberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muizenberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muizenberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 233
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Muizenberg

House on Cap Michel bied selfsorgverblyf teen die berg in die kunssinnige area Muizenberg in Kaapstad. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor die omgewing van die balkon af. Die gemeubileerde huis beskik oor 3 sla...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Muizenberg

Sunny Spot Muizenberg is 'n pragtige, sonnige selfsorgwoonstel in die veilige Melrose Village-kompleks in Muizenberg, net 1 straat van die strand af. Die ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Muizenberg

Seaview and Sunrise Penthouse is 'n pragtig versierde selfsorgwoonstel in Capricorn Beach Development, langs die seefront van die lewendige kusvoorstad Muizenberg. Die dakwoonstel het moontlik die heel beste ligging...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg

Flamingo Lagoon Self-Catering is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Muizenberg. Verblyf word gebied in 'n woonstel en gaste kan kies tussen 'n eenslaapkamer- of tweeslaapkamer-opset. Die eerste opset bied slaa...

Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Da Gama, Muizenberg

Eastlake is reg op die water in Marina Da Gama geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike en rustige huis met 3 slaapkamers. Die huis is privaat en omhein en jy word deur die tuin met 'n lieflike swe...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg

Royal Loft is 'n selfsorgwoonstel 400 m vanaf Sunrise Beach en 1,5 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus en ingerig en bied uitstekende waarde in 'n veilige kompleks. D...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Muizenberg

Chamomile Cottage 2 is 'n selfsorghuis in die hoofweg van Muizenberg geleë. Die huis is ideaal geleë en net 800 m vanaf Sunrise Beach. Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Marina Da Gama, Muizenberg

Chamomile Cottage is 'n selfsorghuis in Marina Da Gama in Kaapstad. Die eiendom is 4 km vanaf Muizenberg se strand en Surfers Corner. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n du...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Muizenberg

Ocean Vista is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eerste vloer met 1 badkamer, gerieflik geleë binne stapafstand vanaf Muizenberg se treinstasie, die restaurante langs die strand en oorkant die pad van een van die be...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg

Penrose Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in die kusdorp Muizenberg in Valsbaai. Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Muizenberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za