Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Muizenberg

4.5 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Muizenberg van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Muizenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Muizenberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muizenberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muizenberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muizenberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg

Admiralty B&B is in Cannon Island in Marina da Gama geleë en kyk oor die rustige water van die Zandvlei-riviermonding uit. Dis slegs ’n paar minute weg vanaf die fantastiese strande aan Valsbaai se kus. Verblyf ...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg

Whispering Woods is 'n ten volle gemeubileerde en pragtig-ingerigte selfsorgwoonstel in 'n veilige sekuriteitskompleks. Die woonstel is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat goeie smaak waardeer. Whispering Wood...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Marina Da Gama, Muizenberg

Pine Tree Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Marina da Gama, Kaapstad. Die kothuis het 'n privaat ingang en 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die en suite-badkamer...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Muizenberg

Shabby Chic is 'n woonstel in Muizenberg wat smaakvol ingerig is en net 15 minute se stap van Muizenberg se strand af geleë is. Die Shabby Chic-woonstel is veilig en privaat met 'n houtdek en toegang tot die agte...

Vanaf
R588
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg

Kaieteur Bay is 'n selfsorgwoonstel wat 600 m vanaf Sunrise Strand en 1,5 km vanaf die hoofstrand van Muizenberg en Surfer's Corner geleë is. Die woonstel is goed ingerig, volledig gemeubileerd en bied goeie waarde...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Muizenberg

Cape Capsules Backpackers bied luukse rugsakreisigersverblyf wat ideaal is vir jong volwassenes en buitelanders. Dis in Muizenberg geleë, net 'n entjie van die strand af. Verblyf word in slaapsale gebied. Daar is ...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg

Recreation Cottage is 'n selfsorghuis langs die eienaar se huis in Muizenberg, Kaapstad. Die eiendom is ideaal geleë naby 'n gewilde vlieërplankry-strand en Surfer's Corner. Die gemeubileerde, losstaande kothuis...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Da Gama, Muizenberg

Fox House is 'n opgeknapte en smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis op die water se rand van die rustige Marina Da Gama. Die klein dek kyk uit oor die waterkant van die huis en is die ideale plek om die sonopkom...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg

Empire Apartment is in die hartjie van Muizenberg, digby Surfer's Corner, geleë. Ons is direk oorkant Muizenberg se Blouvlagstrand. Hier kan jy 'n bietjie sonbaai en ontspan langs die bekende, helder Muizenberg hut...

Vanaf
R1 920
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg

Four Sandpipers Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis met 3 aparte slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks in Muizenberg, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Muizenberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za