Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Muizenberg

4.5 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Muizenberg van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Muizenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Muizenberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muizenberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muizenberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muizenberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg

One Good Place is 'n selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in Muizenberg, Kaapstad. Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is net 'n paar minute se stap van Surfers Corner, 'n Checkers en ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg

Geleë op die randjie van die water in Marina da Gama, met pragtige uitsigte oor die water en die berge. Die huis binne maklike bereik van Kaapstad en omgewing, maar nog steeds rustig. Daar is 2 kamers vir gaste wa...

Vanaf
R943
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg

Ocean Breeze 59 is 'n selfsorgwoonstel in die kusbuurt, Muizenberg. Dié lewendige buurt is veral gewild onder branderplankryers en is bekend vir sy pragtige strand wat al langs Valsbaai se kus tot by die Strand str...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Marina Da Gama, Muizenberg

Tranquil Marina Hide Away bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis wat noord front en op die rustige waterweë van die marina geleë is. Vaar op die pragtige waterweë per trapboot of kano terwyl jy die ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Muizenberg

Sea Spray Chalet bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in die eko-vriendelike Capricorn Beach-ontwikkeling op die seefront in Muizenberg. Dis 'n tripelverdiepingwoonstel....

Vanaf
R532
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg

Amistad Apartment is 'n selfsorgwoonstel teen die see in Muizenberg, 'n lekker rustige dorpie naby Kaapstad in die Wes-Kaap. Muizenberg is bekend vir sy pragtige strand, die bekende Surfer's Corner, ouwêreldse argi...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Muizenberg

Muizenberg Beach Apartment is 'n moderne en luukse selfsorgwoonstel wat in die veilige Bay Crest-kompleks in Muizenberg geleë is. Dit is naby verskeie goeie restaurante, winkels, die St James-strand en Kalkbaai wat...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Muizenberg

St James Mansion is 'n selfsorgwoonstel tussen St James en Muizenberg in Kaapstad. Die woonstel het lieflike uitsigte oor die see van die balkon af, en is ideaal geleë net 'n klein entjie se ry van 'n hele rits res...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muizenberg

Blue Bay View is 'n selfsorg-gastehuis teen die hange van Muizenberg se berge in Kaapstad wat ongeëwenaarde meer-, see- en berg-uitsigte bied. Blue Bay View het 2 eenhede elk met hul eie privaat ingang en albei ee...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Muizenberg

Santiago Bay is 'n lieflike dakwoonstel wat toegerus is vir selfsorg en geleë is in Capricorn Beach in Muizenberg teen die kus van Valsbaai. Hierdie veilige woonstel is maar net 200 m van die strand af en dis gerie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Muizenberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za