Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (59)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (53)

Resensies van Muizenberg

4.5 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Muizenberg van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Muizenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Muizenberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muizenberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muizenberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muizenberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Muizenberg

Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakeside, Wes-Kaap

Capeblue Manor House is 'n 4-ster-gastehuis in Muizenberg, 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Manor House is weggesteek in 'n stil doodloopstraat aan die voet van die indrukwekkende Steenberg. Dis in 1927 gebo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Lynx Vista bied 'n selfsorg-eenheid en 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Lakeside, Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë, net 5 minute se ry van Muizenberg se strand af. Die selfsorgwoonstel by Lynx Vista...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Lakeside Cottage is 'n selfsorg-huis in die voorstad, Lakeside, Kaapstad. Die eenheid is ongeveer 2,7 km vanaf Muizenberg-strand en Surfers Corner. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Lakeside Lodge is in die hange van die berge van Muizenberg, naby die Amerikaanse Ambassade, en uitstekende uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge, Zandvlei Estuary Natuurreservaat en voorstede. Die ontspanne atmo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Annandale Cottages is in 'n rustige, bergagtige area in Lakeside geleë wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis met uitsigte oor die Zandvlei Natuurreservaat bied. Verblyf word in 2 eenhede gebied ...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Chez Genie & Greg aan die voet van Steenberg in Lakeside, Kaapstad. Dis 4 km vanaf Muizenberg se bekende branderplankry-strand. Verblyf word gebied in 2 ateljeewoonstelle met lieflike berg-uitsigte. Albei eenhede...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Mountainview Cottage is in die boomryke woonbuurt, Kirstenhof, met uitsigte op die berge en Elephants Eye geleë. Die kothuis is in 'n klein, ommuurde, privaat tuin met 'n swembad geleë. Die eenheid het 3 slaapka...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

St James Cottage is in Kalkbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinsvriendelike, geskiedkundige kothuis wat stapafstand van St James se strand en getypoel af is. Die kothuis is in 1853 gebou en het baie v...

Vanaf
R858
per nag, vir 2 mense
B&B in St James, Wes-Kaap

Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë is. Dit is aan Valsbaai se kus tussen Muizenberg en Kalkbaai geleë. St James is gerieflik geleë ...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Central Accommodation is in Kirstenhof, Tokai, en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of sakereisiger. Die eenheid is naby verskeie winkels, die Blue Route Mall en 'n paar restaurante. Muizenbergst...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Tokai Self Catering Apartments bied verblyf in die hoofstraat van Tokai. Kaapstad se middedorp is net 16 km weg. Elke eenheid is toegerus met 'n platskerm-TV, OpenView, lugversorging en 'n stoep met 'n uitsig op d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

SeaLoft bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n solderwoonstel. Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n privaat dek met 'n pragtige see-uitsig. SeaLoft is in St. James, naby die strand geleë. SeaLoft bied privaatheid, ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Pentrich Retreat is 'n drieslaapkamer-gesinshuis teen die hange van St James in Kaapstad. Jy kan die egte erfenis van die plek aanvoel in die huis, met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

House Kirstenhof is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-ateljeewoonstel wat naby alles is wat jy nodig het vir langtermynverblyf. Dit is sentraal geleë in Kaapstad, naby al die nodige geriewe en dit is absoluut die i...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Modern Apartment with Sea View is 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel in die veilige St James Terrace-kompleks naby Kalkbaai se restaurante en gewilde getypoele. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beski...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75

Welkom by die Muizenberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za