Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Oudewerf (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (107)
B&Bs (4)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (62)

Resensies van Parys

4.4 / 5  
volgens 796 resensies
Lees regte resensies van Parys van 796 geverifieerde gaste.
Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Parys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parys Wildsplase

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Lodge in Parys

Casa Cara Lodge bied 'n wye verskeidenheid verblyf, van luukse selfsorg-eenhede tot tentkampe wat aan die oewer van die Vaalrivier 8 km buite Parys skuil. Casa Cara Lodge is ook 'n pragtige, romantiese trou- en funk...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Parys

Willow Banks is langs die Vaal Eeden-pad net buite Parys in die Vrystaat en bied rustige B&B aan die oewer van die Vaalrivier. Die lodge is sowat 8 km vanaf die middedorp. Daar is 10 en suite-slaapkamers. 6 van die...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Parys

Egweni River Lodge is op die oewer van die pragtige Vaalrivier in Parys. Die lodge bied gerieflike verblyf en geriewe vir konferensies, jaareindfunksies en troues. Gaste kan heerlike ontspan met ’n uitsig oor die ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 108 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Parys

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Woodlands Country Lodge bied gerieflike, luukse verblyf in 'n ontspanne atmosfeer net 2 km buite Parys. Gaste het 'n keuse van 40 en suite-kamers. Al die kamers het lugversorging en is gerieflik ingerig met kwalitei...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Noordwes

Die Dome Inn,'n blote uur en 'n half tot 2 uur se ry vanaf Pretoria en 1 uur se ry vanaf Johannesburg, bied gemaklike, bekostigbare verblyf in die skilderagtige Vredefort-koepel. Gaste kan kies uit 11 lieflike gas...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Stonehenge River Lodge is sowat 13 km buite Parys en 21 km vanaf die Vredefortkoepel wat 'n Wêrelderfenisgebied is. Verblyf by Stonehenge River Lodge is in 52 en suite-kamers beskikbaar. Die kamers het elkeen 2 e...


Wildsplase binne 50 km vanaf Parys

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Savannah Game & River Retreat is 'n stuk ongerepte Afrika-bosveld van sowat 1000 hektaar en bied rustige en ontspanne verblyf. Gaste kan tussen 3 verblyfopsies kies: die gerieflike rustieke tent-chalets wat oor die ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Lodge in Vanderbijlpark, Gauteng

Nonyana River Lodge is in 'n prentjiemooi area op die oewer van de Vaalrivier, net 'n uur buite Johannesburg geleë. Nonyana River Lodge bied 'n idilliese wegbreek vir gaste wat net wil ontspan, konferensies hou, vi...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Potchefstroom, Noordwes

The Gecko Inn bied verblyf op 'n prentjiemooi plaas 24 km vanaf Potchefstroom naby die Vredefortkoepel. Die plaas is ideaal vir 'n gesin wat uit die besige stadslewe wil ontsnap. Daar is 5 chalets wat elk slaapplek...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vanderbijlpark, Gauteng

Clivia Lodge en Konferensiesentrum is op Lochvaal se oewers op die Vaalrivier geleë. Dit is die ideale venue vir troues, matriekafskeide, besigheids- en privaat funksies. Baie van ons luukse suites het 'n en suite-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Parys wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Parys akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Parys akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za