Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Prins Albert

4.7 / 5  
volgens 827 resensies
Lees regte resensies van Prins Albert van 827 geverifieerde gaste.
Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Prins Albert.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Prins Albert B&Bs

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert

Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie, Prins Albert. Verblyf beskik oor 3 dubbelkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 1 kamer met 2 driekwartbeddens wat in 'n gevestigde tuin geleë is. Al 4...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert

Brakdakkie Guest Cottages bied verblyf in die stil Karoodorpie, Prins Albert. Die eenhede het unieke dekor en kombineer Karoo-bekoring met moderne luukshede in 'n asemrowende area. Die verblyf word in 4 private kot...

20% af Aanbod!
VanafR1 094
R875
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert

Karoo Lodge is in Kerkstraat 66 geleë en gaste sal dadelik die Karoo Lodge-bord raaksien, wat moeë reisigers op soek na ware Karoogasvryheid, gehalte, gemak en kos begroet. Elke suite het 'n privaat ingang wat m...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert

Prince Albert Country Stay is in die hartjie van die dorpie geleë en winkels en restaurante is binne loopafstand. Ons akkommodasie is rondom 'n beeldskone, rustige tuin en 'n swembad geleë wat die middelpunt is va...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Prins Albert

The Sanctuary bied B&B-verblyf en is in die bekoorlike dorpie Prins Albert geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken. Verblyf by The Sanctuary word...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 64 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Prins Albert

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Matjiesrivier, Kaap Karoo

Blue Lily Retreat is op 'n plaas in die Klein Karoo aan die voet van die Swartberg Wêrelderfenisgebied in die Matjiesriviervallei, sowat 47 km van Oudtshoorn af. Blue Lily Retreat is 'n plaashuis wat in 1886 gebou...

35% af Aanbod!
VanafR2 900
R1 885
per nag (plek vir 6)
B&B in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Wildehondekloof bied gerieflike B&B-verblyf op 'n 4000 hektaar-privaat wildreservaat in die hartjie van die Klein Karoo Swartberge. Dié wildreservaat is ongeveer 46,5 km van Oudshoorn af. Dié luukse lodge bied v...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein-Karoo, Karoo

De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 3 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Die verblyf bied rus en vrede in 'n pragtige omgewing en is ideaal vir gaste wat die kultuur van 'n organiese plaas wil erv...

Voorkeurvennoot
SPAAR 60%
VanafR1 500
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant is gerieflike en bekostigbare verblyf op 'n werkende volstruisplaas. Visvang, 'n haas-en ponieparkie, speelparkie en Zipline, asook 2 swembaddens en talle ander aktiwiteite word aangebied...

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Rietfontein Ostrich Palace bied B&B-akkommodasie op die oudste produserende volstruisplaas in die Kaap. Die volstruispaleis dateer uit die vroeë 1900's toe volstruisvere die modewêreld oorheers het. Die plaas staa...

Vanaf
R1 377
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oakdene Gastehuis is in die hartjie van Oudtshoorn geleë. Die karakter van die gastehuis vertel die storie van 'n era wat verby is ? die bloeitydperk van volstruisvere. Dié bekoorlike Victoriaanse huis is een van ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Earthbound Gastehuis in Oudtshoorn bied 4-ster B&B-verblyf in die Klein Karoo en naby die Tuinroete. Dit is in 'n stil en veilige omgewing en bied stylvolle, ruim kamers met alle nodige geriewe, asook vriendelike pe...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Raw Karoo Guest House bied stylvolle en gerieflike verblyf in die hartjie van die Klein-Karoo net 300 m van die bekende Roete 62 af. Oudtshoorn staan bekend as die Volstruishoofstad van die Wêreld. Die verblyf wor...

Vanaf
R905
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

88 Baron Van Reede Gastehuis is 'n 150 jaar oue sandsteenhuis in die hartjie van Oudtshoorn. Verblyf word in 6 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en 'n koningingingrootte-bed, of 'n dubbelbed, of konin...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Ravenscliff Manor bied verblyf aan in 'n erfenishuis in die hartjie van Oudtshoorn. Ravenscliff Manor is die ideale keuse vir 'n oornagplek, gerieflike verblyf vir diegene wat 'n fees of sportsbyeenkoms bywoon, of n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

B&B on Church is 'n klein B&B met 2 privaat kamers. Ons het 'n buitekombuis vir gaste wat saans tuis wil bly en ontbyt kan genuttig word in ons pragtige tuin. Elke kamer is toegerus met 'n TV, DVD-speler en beperk...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Terra Bianca Gastehuis is gele/ op die oewer van die Grobbelaarsrivier, en spog met uitsigte oor Oudtshoorn en die majestueese Swartberge. Gaste wat hier tuisgaan sal hulself verlustig in een van die mooiste uitsigt...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

86 on Langenhoven bied snoesige B&B-verblyf in Oudtshoorn in die hartjie van die Klein-Karoo. Dit is op die hoofpad van George af geleë. Dié B&B is naby die restaurante, museums en administratiewe geboue. Oudtshoo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Aloe Manor bied 4-ster-gegradeerde verblyf-opsie, 'n lieflike toevoeging tot die gastehuisbedryf in Oudtshoorn. Dit is in 'n rustige area met min verkeer geleë. Die argitektoniese wonder van hierdie instansie is da...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
B&B in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Karoozinn is in die hartjie van die skouspelagtige Karoo in die dorpie Oudtshoorn op Roete 62 geleë. Dié dorpie spog met skouspelagtige sonsondergange en is die volstruishoofstad van die wêreld. Gerieflike B&B-v...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Prins Albert B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Prins Albert akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Prins Albert akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za