Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Roodepoort

4.3 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Roodepoort van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Roodepoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Roodepoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Roodepoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roodepoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Roodepoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Lake, Roodepoort

O’Hanna’s Guest House is bied vriendelike, professionele diens en 'n tuiste weg van die huis af. O’Hanna’s Guest House was aanvanklik die huis van Florida se eerste burgemeesters. Gaste sê gereeld met aa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonnedal, Roodepoort

26 Muirfield Jackal Creek Apartment is op die veilige Jackal Creek Gholflandgoed in North Riding, Roodepoort geleë. Die landgoed spog met 'n luukse 18 putjie-gholfbaan, 'n klubhuis, gimnasium, swembaddens, 'n geson...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Roodepoort

Quail's Nest Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf op die eienaar se perseel in Helderkruin, Johannesburg. Dis die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf word gebied in 1...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Weltevreden Park, Roodepoort

Treetops Guesthouse is in Weltevreden Park in Roodepoort in Johannesburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis en 'n tweeslaapkamerkothuis. Die eiendom is naby verskeie winkels en restaurante. Die...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Rand, Roodepoort

Alicia's B&B bied pragtige, gerieflike en sakpasverblyf. Dit is 'n gerieflike en veilige plek wat jou toelaat om die geriewe van jou huis weg van die huis te geniet, terwyl dit steeds volle privaatheid bied. Dit is ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilgeheuwel, Roodepoort

Savannah Lodge is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Savannah Lodge-kompleks in Honeydew Manor. Dis naby verskeie winkels en restaurante. Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badka...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillfox, Roodepoort

Dit is vir ons lekker om jou te verwelkom by Kleine Constantia Guest House, 'n monumentale gebou in Weltevredenpark, Johannesburg, waar besoekers bederf word met verblyf uit die boonste rakke. Kleine Constantia Gues...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tres Jolie, Roodepoort

Amadwala Lodge is in 'n 5,5 hektaar-bos-omgewing in Roodepoort. Amadwala is die ideale basis om Johannesburg en die omgewing te verken of net 'n plek om te rus. Verblyf is beskikbaar in 3 unieke verblyf-tipes. Daa...

Vanaf
R980
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Randburg, Roodepoort

Sunset West Self-Catering Accommodation is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde 3-ster gastehuis in Maraisburg, Johannesburg. Die huis bied gemaklike slaapplek vir 6 mense in 2 gerieflike slaapkamers. Ons is na aan Go...

Vanaf
R958
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloofendal, Roodepoort

Alvesta Gastehuis is in 2002 gestig. Hierdie tradisionele en elegante huis met sy pragtige uitsigte het 'n tuiste van die huis vir baie van ons kliënte geword. Ons 7 pragtig versierde kamers is silwerskoon. Sommige...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Roodepoort akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za