LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Roodepoort
4.4/5
volgens 42 resensies

Lees regte resensies van Roodepoort van 42 geverifieerde gaste

Indien jy Roodepoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Roodepoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Roodepoort Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Roodepoort accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Roodepoort akkommodasie

Bladsy 5 - 58 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Loeries Nest B&B Guesthouse is in 'n veilige, pragtige en aanloklike voorstad in die noordweste van Johannesburg. Ons bied 'n bekoorlike en ...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 225
per nag, vir 2 mense

Live My Africa is in die Horizon Extension in Roodepoort geleë en bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Hierdie gastehuis...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R1 225
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en ...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Wisteria Lodge is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R395
per nag, vir 2 mense

Peaceful Valley Bordering the City is 'n ruim tuiste in 'n welige vallei in Northriding, Johannesburg. Dit is net 3 blokke vanaf Northgate S...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R395
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense

Blueberry Hill Hotel is 'n boetiekhotel wat ideaal geleë is in Honeydew, Johannesburg. Dit is net 6 km van die Clearwater Mall af. Die hotel...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 120
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Silver Birch Bed and Breakfast is in Ontdekkerspark, Roodepoort geleë en bied jou al die hoogtepunte van die omgewing. Dit is naby pragtige ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Geen Rook Binnenshuis
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Alvesta

Gastehuis in | Kloofendal, KloofendalRoodepoort
Vanaf
R1 055
per nag, vir 2 mense

Alvesta Gastehuis is in 2002 gestig. Hierdie tradisionele en elegante huis met sy pragtige uitsigte het 'n tuiste van die huis vir baie van ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 055
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

By die Gold Crest het ons nie-rook kamers en alle kamers het aparte en suite badkamers. Ons beddens is gerieflik met donsveerkomberse en kra...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Green Pascua bied gerieflike verblyf in 'n lieflike B&B in 'n weelderige tuin in Northriding. Die B&B is in die noordelike buitewyke van Joh...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Roodepoort akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem