Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Saldanha.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Saldanha akkommodasie
Bladsy 4 - 35 lekke plekke om te bly
Susan's Accommodation bied gerieflike selfsorg-eenhede en oornagverblyf in die Weskusdorpie Saldanha. Susan's is on...
Morning Star Guest House is in Saldanha geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansi...
Oberon 40 B bied gerieflike verblyf in 20 eenhede in Saldanha aan die Weskus. Elke eenheid bied slaapplek aan 4 g...
Sandi's Place is ’n selfsorg-eenheid in Blouwaterbaai in Saldanha aan die Weskus. Dis langs die Blue Bay Lodge and ...
Saldanha Heights Guesthouse is in Hoogland geleë in die hartjie van die Weskus. Dit is omtrent 100 km van Kaapstad ...
Roos Maryn bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-eenheid in die pragtige Weskusdorpie, Jacobsbaai, sta...
Strandloper 20 is ’n ruim vakansiehuis in die kusdorpie Jakobsbaai. Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers asoo...
Stoepsit is 'n strandhuis in die skilderagtige Jacobsbaai, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek langs die Weskus, aan...
Ohana Self Catering is in die bekoorlike Jacobsbaai in die Weskus geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en ...
Strandloper @ Moeriesbaai is in die kusdorp Jacobsbaai geleë. Dit is die perfekte plek vir 'n lang vakansie, kort w...