Indien jy Sand Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sand Bay.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sand Bay Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sand Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sand Bay akkommodasie
Bladsy 3 - 62 lekke plekke om te bly
Hadingham Russell Holiday House is 'n gerieflike eenheid met slaapplek vir 4 gaste in Sandbaai. Die eenheid op die...
Shore's Edge Ocean Front Home is ’n selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus. Hierdie vakansiehuis bied mooi uitsigte oor...
Nommerpas is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Sandbaai, Hermanus geleë is. Dis ideaal vir 'n vakansie of net 'n wegb...
Serenity Self Catering Guest Suite is 'n bekoorlike vakansiehuis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby alle g...
The Ocean Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n weelderige Mediterreense-styl strandfronthuis met pragtige ui...
Seehuis is in 'n rustige area in Hermanus geleë, 'n dorpie aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir...
Milkwood Hideaway is in die idilliese kusdorp Sandbaai. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in 'n lieflike tuin v...
Heavenly Breeze is 'n selfsorgvakansiehuis in Sandbaai, 350 m vanaf die prentjiemooi kuswandelpad. Die huis het 'n ...
Moondust Familiehuis is 'n lieflike selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus, net 'n entjie van die kuspaadjie, swemstran...
Sandbaai Strandhuis bied 'n lieflike selfsorghuis vir 8 mense en is net 30 m se stap van die see af. Agter is die t...