Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (62)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (56)

Resensies van Sandbaai

4.5 / 5  
volgens 234 resensies
Lees regte resensies van Sandbaai van 234 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sandbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandbaai Selfsorg-eenhede

56 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 40%
VanafR850
R510
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Beaches is in die bekende vakansiedorp, Hermanus geleë en is ideaal vir 'n paartjie. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie swemstrande, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel bes...

33% af Aanbod!
VanafR1 293
R862
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandbaai

Sandbaai Cottage is in 'n stil area in Hermanus geleë - 'n dorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp is welbekend vir walviskyk gedurende di suidelike winter- en lente-maande. Sandbaai Cottage is ideaal...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op die perseel. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed,...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Light 'n Airy is 'n selfsorgwoonstel wat met die behandelde baksteenmure en groot katedraal venster 'n regte kasteel-atmosfeer skep. Met al sy venters en franse-deure word daar baie natuurlike lig ingelaat en rus en...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sand Bay, Sandbaai

Rus en Vrede Luukse Akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sandbaai, 'n bekoorlike kusdorp naby Hermanus. Die kompleks is sentraal geleë naby Hermanus se winkelsentrums en besienswaardighede ...

25% af Aanbod!
VanafR3 000
R2 250
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sandbaai

30 Branderdraai bied ‘n onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai en het 'n besondere ligging bokant die wandelpad van Sandbaai na Onrusrivier. Dit is ideaal om rustig saam met vriende en familie te ontspan of te stap Sa...

15% af Aanbod!
VanafR1 000
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Carole's Cottage is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sandbaai, sowat 5 km van Hermanus af. Dié kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, oopplan-sitkamer en -eeta...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai

Kliphuis is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Sandbaai, 'n klein dorpie tussen Onrusrivier in die weste en Hermanus na die ooste. Die perseel is 800 m van die see af. Die woonstel bied slaapplek aan ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

A&H Beach House is 'n moderne selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 gaste in Sandbaai. Dié eerste verdieping eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandbaai

Sandbaai Strandhuis bied 'n lieflike selfsorghuis vir 8 mense en is net 30 m se stap van die see af. Agter is die tuin omhein en bied 'n veilige grasperk vir jou troeteldiere. Sandbaai Strandhuis beskik oor 4 slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za