Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Schoemanskloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Schoemanskloof bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28 resensies.

Schoemanskloof

MH Guestfarm

"Beautiful area unfortunately marred by roadworks and detour at the moment."

Schoemanskloof

Old Joe's Kaia

"Dit is meer 'n reisigersoornagpunt as 'n bestemming opsigself."

Schoemanskloof

Indabushe Eco Lodge

"Bly ons het uiteindelik by Indabushe uitgekom en dis bo-aan ons lys vir die omgewing, vir kamp of slefs net vir oornag."

Schoemanskloof

Khaya Mandevu - Schoemanskloof Retreat

"Dit het ons nie gepla nie, want alles was mooi skoon."

Schoemanskloof

Klipinnibos Nature Farm

"Schoemanskloof en die omliggende area is een van my gunstelingplekke. Veral in die somer is die hoeveelheid groen rondom jou asemrowend."

Schoemanskloof

MH Guestfarm

"Naby aan alle toeristebestemmings. Baie rustig."

Schoemanskloof

Old Joe's Kaia

"So beautiful."

Schoemanskloof

Sterkspruit Mountain Haven

"It is very beautiful. The scenery is breathtaking. I would go back."

Schoemanskloof

Crocriver Chalet

"Hoofpad baie besig. Die natuur is pragtig met die rivier al in die kloof. Baie voëlspesies om na te kyk."

Schoemanskloof

Indabushe Eco Lodge

"Die Dinopark en grotte en skoenlapperplaas was die hoofdoel van ons besoek en dit was heel interessant. Definitief die moeite werd gewees."

Schoemanskloof

Indabushe Eco Lodge

"Beeldskone wereld!"

Schoemanskloof

Indabushe Eco Lodge

"Vat maar kos saam, plekke is ver uit mekaar."

Schoemanskloof

Drakenzicht Lodge

"Schoemanskloof is pragtig en gerieflik naby Pretoria/Johannesburg. "

Schoemanskloof

Indabushe Eco Lodge

"Enjoyed every moment."

Schoemanskloof

Old Joe's Kaia

"Dis eenvoudig kos vir die siel en 'n paradys vir voëlkykers. Veral in die somer as alles lower groen is. "

Schoemanskloof

Drakenzicht Lodge

"Baie mooi plekke, baie om te doen as jy wil rondry. Ons self verkies om te parkeer en te stap."

Schoemanskloof

Drakenzicht Lodge

"Schoemanskloof was nog altyd ons gunsteling stop plek op ons pad na Mosambiek. Die Joubert en Seuns padstal was beslis 'n hoogtepunt.(Hulle het ongelukkig die resep van hulle vars lemon sap so effens verander, so ons koop nou net een in plaas van 8 bottels) Dit was altyd 'n heerlike beeld skone pad, maar ongelukkig deesdae vol vragmotors en jaag duiwels. Die stukke padwerke is 'n nodige, maar ook gevaarlike en irriterende store van sy eie."

Schoemanskloof

Indabushe Eco Lodge

"Absoluut pragtig."

Schoemanskloof

Indabushe Eco Lodge

"Baie mooi omliggende area."

Schoemanskloof

Drakenzicht Lodge

"Die natuur is asemrowend, die mense is baie vriendelik."

Schoemanskloof

Indabushe Eco Lodge

"Dit is 'n pragtige en asemrowende omgewing met mooi berge en baie bome. 'n Kloof vol verrassings en die moeite werd om deur te ry."

Schoemanskloof

Old Joe's Kaia

"Ek is bly ek het dit ondervind, maar daar is baie ander plekke by Lekkeslaap waarby ek wil uitkom. "

Schoemanskloof

Wolwekrans Eco Lodge

"Pragtige omgewing."

Schoemanskloof

Old Joe's Kaia

"Pragtig en rustig. "

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem