Geverifieerde Resensie

St Helena Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Helena Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 678 resensies.

Britannica Heights, St. Helenabaai

The Lazy Daisies

"Oulike dorpie met 'n netjiese Spar."

St. Helenabaai

Goblin's Inn

"Die strand is rustig en veilig maar nie skoon nie. "

Britanniabaai, St. Helenabaai

Absolute Beach

"Ideal for a quiet getaway for 2 or 3 days. "

St. Helenabaai

Piccolo Villa

"A peaceful and healing little corner of the world. The perfect escape, with nothing to do but enjoy."

St. Helenabaai

Goblin's Creek

"Nog ontwikkeling nodig, met winkels baie beperk (moes Vredenburg toe ry vir 'n swembroek). Maar as jy stilte soek is dit ideaal."

Britanniabaai, St. Helenabaai

Absolute Beach

"Ideaal vir mense wat rus soek. Geskik vir seeliefhebbers, stappers en voëlkykers."

Britanniabaai, St. Helenabaai

Accommodation @ Sea Trader

"Pragtig met baie potensiaal vir nuwe ontwikkeling."

St. Helenabaai

St Helena Bay Hotel

"Nie veel besienswaardighede nie."

Britanniabaai, St. Helenabaai

Absolute Beach

"Wyd uitgesprei en groot dele onontwikkeld maak dit 'n gesogte wegbreek. "

St. Helenabaai

St Helena Bay Hotel

"Pragtige plek wat baie uitgebrei het. Ons het 'n 3 nag sessie bespreek in die Bon Hotel vir Desember 2015."

Hannasbaai, St. Helenabaai

Storm Petrel

"Gebruik dit as'n vertrekpunt na die omliggende omgewing."

St. Helenabaai

Goblin's Creek

"Absolutely loved St Helena and planning on retiring there. What a safe haven with unspoilt beauty all round and a beautiful, friendly community."

Britanniabaai, St. Helenabaai

Accommodation @ Sea Trader

"Dis 'n moet sien as jy nog nie die deel van ons land gesien het nie. Naby aan juwele soos Jacobsbaai, Paternoster en Tietiesbaai om maar 'n paar te noem."

Britanniabaai, St. Helenabaai

Absolute Beach

"Dis bitter mooi. Ek was ongelukkig net daar vir 'n troue, so het nie veel tyd gehad nie, maar sal graag wil teruggaan."

Britanniabaai, St. Helenabaai

Accommodation @ Sea Trader

"Dis werklik 'n Weskus-juweel! Die plek is lieflik, rustig en die natuurskoon is ongelooflik. "

Britanniabaai, St. Helenabaai

Absolute Beach

"Britanniabaai is vir diegene wat wil wegbreek van die gejaag van die stad en werklik net die see en natuur wil gaan geniet."

Shelley Point, St. Helenabaai

Goblin's Creek

"Die plek is uiters skoon as dit vergelyk kan word met Gauteng. Die water is koud maar die strande is pragtig. Binne bereik van Paternoster, Langebaan, Kaap Columbine Natuurreservaat, Yzerfontein, Velddrif en baie ander. 'n Baie lekker vakansiedorp!"

St. Helenabaai

Piccolo Villa

"We fell in love with St Helena Bay - a place with so much character! Beautiful beach walks, a great restaurant overlooking the sea, and very well located to visit other West Coast attractions. Highly recommended for an authentic West Coast experience!"

Britanniabaai, St. Helenabaai

Accommodation @ Sea Trader

"Lekker wegbreek van geraas. Stil, rustige omgewing."

Britanniabaai, St. Helenabaai

Absolute Beach

"Dis 'n wonderlike plek vir mense wat wil wegbreek uit die gejaag van die lewe, dis 'n absolute kans om te rus en niks te doen nie."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang