Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (85)
B&Bs (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (75)

Resensies van Still Bay West

4.7 / 5  
volgens 123 resensies
Lees regte resensies van Still Bay West van 123 geverifieerde gaste.
Indien jy Still Bay West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Still Bay West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Still Bay West gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Still Bay West Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Still Bay West

Karee Manor Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in Stilbaai geleë. Dié kusdorpie is langs die oewers van die Goukourivier geleë en spog met lang strande, 'n riviermond en 'n verskeidenheid see- en voëllewe. Dié...

33% af Aanbod!
VanafR900
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Still Bay West

Dié verblyf is in 'n Kaap-Hollands-Mediterreense styl kyk uit oor die baai. Dit is langs die natuurreservaat teen die kus met paadjies wat na die melkhoutwoud lei na die prentjiemooi Skulpiesbaaistrand met oeroue v...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Still Bay West

Wag-'n-Bietjie is in Stilbaai geleë en bied -verblyf vir vakansiegangers. Stilbaai bied verskeie restaurante en doendinge soos bootritte, gholfspeel op gesogte gholfbane en ontspanning op die blouvlagstrand. Die v...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Still Bay West

Mooiuitsig B&B is in die kusdorpie, Stilbaai geleë en is net 'n kort entjie se ry van die strand en restaurante af. Die eenheid bied gedeeltelike uitsigte oor die see en die riviermonding. Die verblyf bestaan uit...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Still Bay West

Chi Essentials bied gerieflike privaatverblyf in 'n slaapkamer in 'n huis in 'n stil buurt van Stilbaai. Verblyf word aangebied in 'n rustige en gerieflike gastekamer, die Pers Kamer, met 'n privaat ingang wat oor...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Still Bay West

The Owl House is 'n bekoorlike woonstel op die eerste vloer wat in Kloofsig, Stilbaai geleë is. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en die Goukourivier en boonop is dit net 5 minute se ry van verskeie ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Still Bay West

Myrtle's Retreat is geleë in Stilbaai, 'n bekoorlike kusdorpie wat ook bekend staan as die "Baai van die Slapende Skoonheid" op die Tuinroete. Ons bied selfsorgverblyf en B&B-verblyf. Ons het 4 ruim gastekamers me...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Still Bay West

Anderson Rondawel is 'n gastehuis in die bekoorlike kusdorp Stilbaai wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis het slaapplek vir 'n paartjie of 1 gas en is die ideale oornagbestemming. Die verblyf by Anders...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 85 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Still Bay West

33% af Aanbod!
VanafR1 100
R733
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jongensfontein, Tuinroete

Captain Sunshine gastehuis bied verblyf in die prentjiemooi dorpie Jongensfontein, net 8 km vanaf Stilbaai. Die gastehuis bied pragtige onbelemmerde see-uitsigte vanaf die kamers en die ruim terras-area. Verblyf be...


Gastehuise binne 50 km vanaf Still Bay West

Vanaf
R684
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Albertinia, Tuinroete

Kombineer luukse akkommodasie met 'n plaaservaring deur een van die verskeie wildreservate in die omgewing te besoek. Zoutpan Struishuis Gasteplaas bied die ideale wegkomkans, weg van jou alledaagse bekommernisse e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]