Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (90)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (82)

Resensies van Still Bay West

4.7 / 5  
volgens 162 resensies
Lees regte resensies van Still Bay West van 162 geverifieerde gaste.
Indien jy Still Bay West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Still Bay West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Still Bay West selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Still Bay West Selfsorg-eenhede

81 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
33% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Still Bay West

Dié vakansieverblyf is oorkant die strand met volle uitsig oor die see en die riviermond. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 6 gaste in elk. Die eerste woonstel het 2 slaapkamers met 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Still Bay West

Beach Castle bied 2 selfsorg-eenhede in Stilbaai, net 'n kort entjie van die strand en riviermonding af. Die klein seekantdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdale geleë - daar waar die Goukou-rivier d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay West

Crawfords Croft bied 2 selfsorg-eenhede in Stilbaai wat net 'n entjie vanaf die strand is. Dit bied toegang tot die rivier, hawe en Skulpiesbaai Natuurreservaat, wat spog met skilderagtige staproetes deur die Melkho...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR767
R575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Still Bay West

Aitsa! is 'n selfsorg-eenheid wat in die kusdorpie Stilbaai in die hawe-gebied geleë is. Die eenheid is net 500 m en 2 tot 3 minute se stap van die riviermonding af, wat naby Stilbaai-hawe, 'n verskeidenheid winkel...

Vanaf
R660
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Still Bay West

Die Houthuisie bied gehalteverblyf op die eienaar se perseel aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die strand geleë. Dié tuinwoonstel het 1 slaapkamer en slaapplek vir 6 gaste. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay West

Bella se Plekkie is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die pragtige kusdorp, Stilbaai. Dié dorpie skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n vlei en 'n verskeidenheid mariene- en voëlspes...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR3 100
R2 790
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Still Bay West

Duntrune Beach House is 'n ruim selfsorghuis in Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in Stilbaai-Wes en bied slaapplek aan 11 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 'n solder. Die slaapkamers be...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay West

29 On Church in Stilbaai bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Still Bay West

Stroois is in Stilbaai in die Wes-Kaap geleë. Die eenheid is bo-op ’n antieke duin en bied uitsigte oor die Indiese Oseaan. Gaste het die geleentheid om die natuur en die eenvoud van die omgewing te waardeer. Ve...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay West

Sand Dollar Gastehuis is 'n ruim eenheid, beskikbaar vir 2 volwassenes, geleë in 'n privaat natuurreservaat in Stilbaai-Wes, genaamd Bosbokduin. Dié eenheid grens aan die hoofhuis maar het 'n privaat ingang. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za