Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (370)
B&Bs (33)
Lodges (2)
Hotelle (4)
Gastehuise (53)
Selfsorg-eenhede (278)

Resensies van Suidelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 239 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 239 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Suidelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Voorstede Selfsorg-eenhede

267 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Simply B Rondebosch is in Rondebosch, Kaapstad geleë. Dis ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers wat gesellig wil oornag. Daar is 3 eenhede en slaapplek vir 6Elke eenheid het 'n en suite-badkamer me...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Claremont, Suidelike Voorstede

Villa Belmonte is 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n klein woonstelblok wat na noord front. Dit is sentraal in Claremont geleë, in die hartjie van Kaapstad se lowerryke Suidelike Voorstede. Die woonstel is...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 745
R2 333
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Bluebird Penthouse is 'n luukse dakwoonstel in Muizenberg. Gaste word wakker met ’n asemrowende sonopkoms oor Valsbaai se kuslyn in dié woonstel in die ikoniese Empire-gebou. Dié drieslaapkamerwoonstel het ’n...

10% af Winteraanbod!
VanafR724
R652
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Taringa is 'n rustige tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Muizenberg, maar het sy eie ingang. Die kothuis is in 'n inheemse tuin en gaste kan 'n verskeidenheid voëllewe beleef, veral in die oggend. Daar is oo...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Suidelike Voorstede

Huis Hugo Kothuis bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers, in die luukse en boomryke voorstad Bishopscourt. Die kothuis is stapafstand vanaf die bekende Kirstenbosch Botaniese Tuine en bied...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 470
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

The Upper Deck is 'n selfsorgwoonstel wat net 400 m vanaf Sunrise-strand geleë is en 1,5 km vanaf die hoofstrand in Muizenberg en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus, ten volle gemeubileer en bied fantas...

33% af Aanbod!
VanafR580
R387
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 moderne selfsorgwoonstelle elk met sy eie ingang. Twee van die eenhede het ten volle toegeruste kombuise...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Suidelike Voorstede

The Cottage is ’n selfsorggaste-suite op die eienaar se perseel in upper Constantia, Kaapstad. Dié perseel is naby die Constantia Wynroete en verskeie ander besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. Dié m...

Vanaf
R882
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia Valley, Suidelike Voorstede

Forest Hills Cottages bied gemaklike verblyf aan die hange van die Constantiaberg-vallei in Tokai. Dit is tussen die Steenberg Wynlandgoed en die pragtige Tokai-reservaat geleë. Die perseel is omhein en daar is 'n ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 213
R1 031
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Regal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed ingerig, volledig gemeubileer en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Suidelike Voorstede selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Suidelike Voorstede akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Suidelike Voorstede akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]