Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.

Margate, Suidkus

Anchorage

"Hulle polisie is fantasties. "

Uvongo, Suidkus

Natspat 20

"Water was heerlik met 'n lekker stand."

Pennington, Suidkus

Bloukuifloerie

"This is my 4th holiday in Pennington and we love the place. Actually we got married in Pennington in 2016."

Kingsburgh, Suidkus

Flat 7, Ocean Breeze

"Pragtige dorp met vriendelike mense en mooi strand. "

Port Shepstone, Suidkus

Umzumbe Beach House

"Oor die algemeen netjies en genoeg winkels om die nodige aan te vul."

Ramsgate, Suidkus

Meerkat Manor

"Ramsgate is 'n eersteklas-vakansiebestemming met iets vir elke smaak. Die blouvlagstrand is 'n bekende trekpleister, maar daar is ook 'n verskeidenheid van doendinge en interessante besighede om te verken. Hier kan jy maklik 'n week of twee deurbring sonder om verveeld te voel, en terselfdertyd genoeg asemskep om weer volspoed te werk."

Kingsburgh, Suidkus

Sea Spray

"Sentraal gelee tussen die noord en suidkus."

Margate, Suidkus

Seagull 407

"Strand nie oorvol nie wat dit ook lekker gemaak het. "

Margate, Suidkus

Woodpecker on Marine

"Beautiful town with a really great vibe."

Margate, Suidkus

Mhlangeni Lodge

"Baie geskok oor toestand van dorp."

Margate, Suidkus

Ramsgate Palms 77

"Eerder Ramsgate as Margate."

Uvongo, Suidkus

Mountjoy Guest Lodge

"Nie van die hand af nie."

Margate, Suidkus

Mhlangeni Lodge

"Oorvol in seisoen tyd, sukkel om by winkelkomplekse uit te kom, maar goed vir besighede."

Uvongo, Suidkus

Uvongo Sands 6

"Strand bietjie besig party dae, wat seker heeltemal verstaanbaar is vir Desember, maar nooit vreeslik crowded. Lekker plek om vakansies deur te bring, net jammer dis te ver van Gauteng om meermale te gaan."

Hibberdene, Suidkus

Mzimayi River Lodge

"Naby aan alles. Hele paar verskillende swemstrande aan weerskante van die dorpie."

Uvongo, Suidkus

Queen Elizabeth 3

"Pratige plek en als is om jou jy hoef nie baie ver te ry na winkels toe nie. Eetplekke is volop en by jou."

Margate, Suidkus

Ramsgate Sea View Units

"Margate het ongelukkig met tyd versleg en is oorgeneem deur buitelandse winkels. Dit is beslis nie meer 'n top vakansiedestinasie nie en nie meer ons voorkeurvakansie nie!"

Margate, Suidkus

Boulevard 8

"Baie, baie lekker kindervriendelike bestemming."

Uvongo, Suidkus

Seester Nr 3

"Bly baie keer in Uvongo aangesien ek vriende daar het met 'n vakansieplekkie."

Margate, Suidkus

Alomsee 16

"Baie agteruit gegaan!"

Glenmore Beach, Suidkus

Hemel se Vrede

"The beach is great for kids and adults. Very nice family holiday destination."

Uvongo, Suidkus

Aride No 2

"Sal enige tyd weer gaan."

Margate, Suidkus

Topanga 71

"Margate 'n nee, maar Uvongo vir seker!"

Suidkus

128 On Allkins

"Baie aangename omgewing en publiek ook baie bedagsaam. "

Margate, Suidkus

Seabrook 302

"It's such an amazing place to be."

Uvongo, Suidkus

Saints View Resort Unit 10

"Sou graag meer wou sien van die dorp m.a.w waar is staproetes, museums, 4x4 roetes."

Margate, Suidkus

Ramsgate Mews 4

"Don't drink the water, always carry bottled water as tap water is not good for consumption."

Blad
Blad 40 - Wys 1171 tot 1200
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem