Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (66)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (49)

Resensies van Tuine

4.5 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Tuine van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine Gastehuise

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine

29onBuxton is 'n pragtige huis wat op die grens van die Tuine en Oranjezicht geleë is. Hierdie gesogte area lê teen die hange van Tafelberg onder die kabelkar-stasie. Verblyf is in 3 dubbelslaapkamers beskikbaar...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige r...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Tuine

Rooms with Views bied verblyf in ’n pragtige privaat huis in Higgovale, Kaapstad. Die perseel is naby busroetes, Langstraat, restaurante en strande. Verblyf word in 2 enkelkamers en 1 dubbelkamer gebied. Die kam...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine

The Parkhouse bied stylvolle, moderne kamers met groot, gerieflike beddens, sagte linne en luukse storte, in die hartjie van Gardens in Kaapstad se middestad. Park- en Kloofstraat is so naby jy kan stap na byna al d...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Tuine

The Lions is 'n ruim en onlangs opgeknapte dubbelverdieping, Victoriaanse instansie geleë in die boomryke voorstad van Tamboerskloof wat pragtige uitsigte oor Tafelberg en Leeukop bied. Ons het die huis se ouwêre...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Tuine

Rosedene Gastehuis is ideaal teen die rustige Tafelberg-hange geleë. Hier word jy wakker met voëls wat sing, maar dit is ook stapafstand vanaf Kaapstad se "uiteet-myl", en minute vanaf die middestad, Waterfront en...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Tuine

Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oorspronklik 'n Victoriaanse herehuis, en Liberty Lodge het later 'n materiaal-handelsplek en in 1940 ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine

Dunkley House is onder die berg in die hartjie van Kaapstad se Victoriaanse hoekie geleë. Ons is stapafstand van 'n paar van Kaapstad se voorste restaurante, soos Aubergine en Maria's Greek Restaurant, geleë. Dit ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine

Casa 66 bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg en Leeukop. Hierdie 120 jaaroue huis is ideaal geleë naby die busroetes in die omtrek. Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekam...

Vanaf
R1 199
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine

Six on Scott is ideaal geleë vir toeriste en sakereisigers. Dit is slegs 20 minute vanaf die lughawe en is naby die middestad. Al die vernaamste plekke van belang, Kaapstad se mooiste strande en 'n groot verskeiden...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tuine gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Tuine akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuine akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]