Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (70)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (12)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Tuine

4.5 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Tuine van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Tuine

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Afribode se Mountain View Loft is 'n woonstel met 1 slaapkamer en het, soos die naam stel, 'n pragtige uitsig oor die stad en Tafelberg. Die woonstel het 'n New York-styl en het 'n hoë plafon en sigbare baksteen-mu...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Forty on L 203 bied ateljee-selfsorgverblyf in Kaapstad se middestad in die Bo-Kaap se ryk kulturele gebied met helder kleure, geure, teksture, klanke en stories. Dit bied ook 'n asemrowende uitsig op Tafelberg. D...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Loft in the City Centre is 'n stylvolle solderkamer vir 2 gaste in die West Side Studios-kompleks met lieflike berg-uitsigte. Dié sonnige woonstel het 1 solderkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kame...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, die Kaapse middestad sowel as 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word aange...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 550
R1 240
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Ville a la Mer is 'n luukse en stylvolle woonstel met 'n Franse styl en dit is in Kaapstad se middestad geleë. Die selfsorgwoonstel beskik oor 2 koningingrootte-slaapkamers met Egiptiese katoenlinne en digte gordy...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

608 Temple House is 'n selfsorgwoonstel in Kaapstad, op die hoek van Roeland- en Buitenkantstraat, en dit is net 'n entjie van Wembley Square en Gardens Shopping Centre af. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Chic Views is 'n selfsorgkothuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel in Tamboerskloof, Kaapstad, teen die hange van Signal Hill. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en volle badkamer. Die slaaparea wo...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 739
R4 028
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Family Retreat is die ideale plek vir 'n Kaapse wegbreek met die majestueuse Tafelberg af agtergrond. Hierdie pragtige villa word deur 'n rustige ontwerperstuin omring en die smaakvolle dekor en titse...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

309 Perspectives is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad, in Roelandstraat, 'n entjie van die parlement af. Die woonstel het veilige parkeerplek, wasgoedgeriewe en 'n gemeenskaplike swembad op die dak met...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Urban Oasis at The Square is in Kaapstad, sowat 1 km vanaf Langstraat, geleë. Dié ligging bied maklike toegang na winkels, museums, koffiewinkels, kroeë en restaurante. Gerieflike selfsorgverblyf word in 7 eensl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Tuine selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Tuine akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuine akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za