Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Upington akkommodasie
Bladsy 7 - 88 lekke plekke om te bly
At Home Budget House bied gerieflike verblyf in ’n knus gastehuis in Blydeville, Upington. Dié gastehuis het ’n lek...
Dalidama Gastehuis bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste in Vaalkoppies, Upington ...
Kalahari Lion's Rest is in die hartjie van die Kalahari, in Upington, geleë. Dit is langs die Oranjerivier en bied...
Classic Court is geleë in 'n lieflike, stil deel van Upington en die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika het 3 ...
à La Fugue Guesthouse is in Upington in 'n besonderse mooi tuin met 'n helderblou swembad, grasdak-lapa en 'n atmos...
Le Bonheur Manor is 'n gastehuis aan die oewer van die Oranjerivier in Upington. Dit is ideaal vir besoekers wat op...
Be My Guest Too is 'n lieflike gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in die middel van die welige woonbuurt Upin...
Fish Eagle's Nest is 'n gastehuis in Upington. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oo...
River City Inn bied gastekamers in Upington se middedorp. Die hotel bied moderne en gerieflike geriewe aan reisiger...
Alimento Guest House is in die stil dorpie Upington geleë. Dit is 'n oase in 'n droë omgewing. Dié gastehuis bied...
Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling... Lees meer