Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Blydeverd (4)
Blydeville (15)
Die Rand (15)
Keidebees (17)
Middelpos (12)
Oosterville (23)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (92)
B&Bs (20)
Wildsplase (6)
Hotelle (6)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Upington

4.3 / 5  
volgens 328 resensies
Lees regte resensies van Upington van 328 geverifieerde gaste.
Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Upington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upington Hotelle

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR830
R747
per nag, vir 2 mense
Hotel in Die Rand, Upington

Upington Accommodation Affair is ’n privaat en ruim gastehuis wat ontwerp is om in gaste se behoeftes te voorsien. Dié woonstel is in Borcherdstraat naby die Kalahari Mall geleë met verskeie restaurante en winke...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 395
R977
per nag, vir 2 mense
Hotel in Middelpos, Upington

The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. Die hotel is 1,3 km van die Kalahari Mall af en bied toegang tot die middedorp. Verblyf word in...

Vanaf
R693
per nag, vir 2 mense
Hotel in Keidebees, Upington

Desert Palace Hotel and Casino ResortHotel is 'n 3-ster-hotel en is in die hartjie van die Kalahari by die Upington Gholfbaan, 7 km vanaf Upington geleë. Dit is op die pad tussen Kuruman, Vryburg, Johannesburg en ...

Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense
Hotel in Upington

The Oasis Hotel is in Upington en bied moderne, stylvolle en gerieflike verblyf vir sake- en ontspanningsresigiers. Die hotel is in Upington se middestad, naby die Oranjerivier en is binne stapafstand vanaf banke en...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Keidebees, Upington

Allianto Boutique Hotel is in 'n egte pioniershuis en is een van die eerste permanente strukture wat in Upington gebou is. Die oorspronklike pioniershuis is in 1896 van sandsteen en kleistene gebou en vorm die basi...

15% af Laaste Kans!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Hotel in Upington

River City Inn bied gastekamers in Upington se middedorp. Die hotel bied moderne en gerieflike geriewe aan reisigers. Verblyf by River City Inn beskik oor 29 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 93 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 100 km vanaf Upington

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kakamas, Groen Kalahari

Die Kalahari Gateway Hotel is in die hartjie van die Noordwes-Kaap geleë, net 40 km vanaf die legendariese Augrabies Waterval, op die roete na Namakwaland met sy asemrowende lenteblomme. Verblyf word gebied in 26 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kenhardt, Groen Kalahari

Kenhardt Hotel is op die R27 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die hotel streef daarna om ware plattelandse gasvryheid en tuisgekookte maaltye aan gaste te bied. Daar is 'n verskeidenheid hotelkamers...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 8

Welkom by die Upington hotelle blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Upington akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]