Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Blydeverd (4)
Blydeville (15)
Die Rand (15)
Keidebees (17)
Middelpos (12)
Oosterville (23)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (92)
B&Bs (20)
Wildsplase (6)
Hotelle (6)
Gastehuise (42)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Upington

4.3 / 5  
volgens 328 resensies
Lees regte resensies van Upington van 328 geverifieerde gaste.
Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Upington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upington Selfsorg-eenhede

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Upington

Kleinbegin Olienhout Apartment is in Florapark in Upington aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers. Kleinbegin Olienhout Apar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Blydeville, Upington

ChriZelo Self-Catering Unit is in Upington en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin, paartjie of sakereisiger. Dit is naby die Kalahari Mall en Hoërskool Duineveld, en is stapafstand vanaf die Medi-Clinic, fisiote...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kanoneiland, Upington

Orange View is 'n privaat kothuis langs die Oranjerivier, 17 km vanaf Upington en naby Louisvale-dorp, in die hartjie van die druiwelandgoed. Braai lekker op die stoep en luister na die Oranjerivier terwyl jy 'n pra...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blydeville, Upington

Versamelnes Guest Accommodation is in Upington in die Noord-Kaap aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisigers, paartjies, gesinne of enkelreisigers. Die verblyf is ideaal...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blydeville, Upington

Tehillah Gastehuis bied verblyf in Upington. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Wildreservaat, Upington Gholfklub, Kalahari Mall en Desert Place Casino in. Die gastehuis beskik oor 2 selfsorg-eenhede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upington

Ditsem Gasteplaas is langs die Oranjerivier en bied slaapplek aan 1 gaste. Dis net 10 minute se ry vanaf die Upingtonbrug langs die N10. Die eenhede het lugversorging. Kothuis 1 het slaapplek vir 7 gaste en beskik ...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kanoneiland, Upington

Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesinsnaweek of groep vriende. Die huis is op 'n wyn- en branderwynplaas en gaste wat hier bly kan gratis wynproe....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Upington

Belihante Lodge is 12 km buite Upington op die Groblershooppad (N10) geleë en bied rustige plaasverblyf met lieflike uitsigte oor die wingerd. Verblyf word aangebied in 7 eenhede en 1 huis met slaapplek vir 23 ga...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oosterville, Upington

Namibsa Selfsorg bied gerieflike en privaat selfsorgverblyf in Upington. Dié gastehuis is naby die Upington MediClinic, Hoërskool Duineveld, asook die Kalahari Mall. Verblyf bestaan uit 2 volledig toegeruste eenh...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Keidebees, Upington

Allianto Self-Catering is in Keidebees in Upington geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die ee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Upington selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Upington akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]