Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1018 resensies.
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Oulike dorp met baie vriendelike mense. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Amandari Lodge"Die mees vriendelike mense, baie behulpsaam en PnP Hoedspruit kry 10/10 vir skoonste winkel in die land. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mist of Gold"It seems to be a stop over town to the Game Parks in the area, and that part of the country. Plenty of places to have a meal, also good farm stalls along the way, people are friendly and helpful."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Dusty Elephant Lodge"Vreeslik baie om te sien en te beleef, maar taamlik baie toeriste, nogal bedrywig!"
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Arimagham Guest House"Die mense is baie vriendelik, het die dorp geniet. Ook die wildtuin."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Luxury Bush Lodge"Not a lot to do in Phalaborwa, except view game, so if that's your main reason for going, then it's the perfect place."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptor's Lodge No. 4"Pragtige omgewing en heerlik sentraal geleë."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Amanzimloti Bush Camp"Pragtige, rustige omgewing en baie sentraal. "
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Christie's Inn"Dit is warm, bring swemklere. Die mense is vriendelik, lyk vir my almal ken almal en help graag. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Amanzimloti Bush Camp"Hoedspruit Endangered Species Centre is 'n moet besoek plek. Goeie waarde vir geld!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Amanzimloti Bush Camp"Die dorp self is baie skoon met vriendelike inwoners wat altyd sal help."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Yellow Hornbill Lodge"I really love the area of Hoedspruit, been there more than once and can't get enough of the area."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Bushveld Terrace Hotel on Kruger"Better than the backward town we come from."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Silonque Bush Estate & Spa"Goede winkelvoorzieningen. De slagerij bij het postkantoor is een aanrader."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Blue Bell Guesthouse"Heerlike en wonderlike tropiese dorp met die mooiste natuur, mooiste bome, mooiste plante!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Little Carthage"Baie mooi omgewing. Naby om wildtuin en omgewing te besoek. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Lodge 472 Hoedspruit"Hoedspruit is voorwaar 'n heerlike toeriste aantreklikheid met uitstekende winkels en geriewe. Lieflike bosveld klimaat, lekker warm maar aangenaam."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Boikhutsong Guesthouse"Phalaborwa is awesome but the hotness is out of this world. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mist of Gold"Wonderful little place. Would love to have had longer to stay."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mariepskop View"Very central and also near Kruger National Park, as well as many tourist attractions around."