Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Valley Of The Olifants

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1018 resensies.

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

The African Dream House

"Die huis is sentraal geleë en naby alles."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Sicklebush Suite Romantic Getaway

"Hoedspruit is 'n baie rustige dorp met alles wat jy nodig het om jou vakansie onvergeetlik te maak."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Die Stoep

"Pragtige reisbestemming. Ek beveel dit wyd en suid aan."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Impala Chalets - Phalaborwa

"Baie goeie ligging om Nasionale Kruger Wildtuin toe te gaan. Die dorpie self het nie baie besienswaardighede nie."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Ndabushi Lodge

"A place that has many options for a traveller."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

The Manor Lodge

"Very nice climate and amazing plant life."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

The Hidden Valley

"Baie goeie plek om dag of twee te spandeer op pad na Krugerwildtuin. Heelwat te sien en te doen, goeie winkels as jy lus is vir bietjie aandenkings koop, kwekerye en padstalletjies met natuurlik ook die berge en veld."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Die Stoep

"Plenty to do. Nice places to dine, but need to travel a bit."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Wild Dog Guest Lodge

"Verbaas oor die netheid van die dorp en ligging, asook wat dit bied."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

A Traveller's Palm

"Oulike dorp met vriendelike mense. Ek het verhuis na Phalaborwa."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Die Stoep

"Baie mooi omgewing, maar bitter warm."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

Die Stoep

"Was ons eerste keer in Tzaneen - aangenaam verras. Pragtig!"

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Sicklebush Suite Romantic Getaway

"Baie om te doen en te sien. Beslis die besoek werd. "

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Woodpecker Lodge

"Redelik netjies en skoon dorp. Pragtige omgewing."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Wagon Wheels

"Kort baie aandag, plek is nie baie skoon nie. "

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Impala Chalets - Phalaborwa

"Ons was te min daar om regtig ’n opinie te hê."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

The Manor Lodge

"I went to school at Merensky and I love Tzaneen."

Tzaneen, Vallei Van Die Olifante

The Manor Lodge

"Ek het in Tzaneen grootgeword en love die dorp."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Leadwood Tree Safari Lodge

"Goeie ligging, baie om te doen en goeie en interresante eetplekke."

Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante

Warthogs Rest

"Very peaceful and quiet place."

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Impala Chalets - Phalaborwa

"Strate in 'n baie, baie swak toestand!"

Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante

Phalaborwa Town Guest House

"Lyk na 'n lekker dorp. Slaggate in paaie was effens van 'n probleem gewees. Lekker, rustige plek."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem