Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 710 resensies.
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mist of Gold"Dit is bietjie ver van die Orpen hek af. GoogleMaps het dit nader gewys. Moes kyk vir Orpen Gate Reception. Die pad is egter goed instandgehou. So dit was 'n plesier om te ry."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Swiblati Lodge"Hoedspruit het ons aangenaam verras. Ons kon die Krugerwildtuin besoek maar ook 'n vaart op die Blyderivierdam en die canyon wat 'n absolute moet is!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Die dorp het 'n heerlike 'tourist vibe' ─ ons gaan gereeld."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Tarentilos Country Venue"Never went into Tzaneen as all business is done in farm areas."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Lalamo Guest House"Close to a gate giving access to the Kruger Park."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Hornbills Rest Country Home"Phalaborwa is ongelukkig een van baie dorpe waar aandag gegee moet word aan paaie."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"The weather was a bit unfriendly (very hot) during our stay."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Francines Venue & Farmhouse"Gaan maak 'n draai by Moholoholo-rehabilitasiesentrum vir wilde diere!"
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Coach House Hotel and Spa"Dorp self maar effe verwaarloos gemeet aan vroeër. Omgewing wel goed, veral Magoebaskloof."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Nyaleti Lodge and Villa"We loved Hoedspruit. Lots to do and see for the nature lover."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
The Cottage"Lovely place with beautiful nature and wildlife would consider spending a holiday here but in early autumn/winter when the weather is cooler."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Wagon Wheels"A nice, clean town. Ideal for entering the Kruger Park from there."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Lalamo Guest House"Bly liewer buite die dorp by 'n privaat lodge."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
The Bush House"Hoedspruit is 'n baie vriendelike en behulpsame gemeenskap, ek sal graag gou weer daarheen terugkeer."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Featherbrook Cottage"There is not much from a tourist perspective (we never found any tourist information) but a good base to explore the "eastern" side of Magoebaskloof which has great tourist maps and books (get these from the tourist shop in Haenertsburg and of course the scenic drive is fun. "
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mawusi Bush Lodge"Rustige dorp met 'n paar interessante winkels."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Bush Villas on Kruger"Phalaborwa is nie gefokus op toeriste nie, maar ons kon steeds als kry wat ons nodig gehad het."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Francines Venue & Farmhouse"Great place, but super hot and unexpected weather changes."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Een van die mooiste plekke in ons land!"
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Africana Properties Sentosa Place"Nice place to visit, and interesting places to visit."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Kaia Tani Exclusive Guesthouse"Dorpie is baie verwaarloos. Paaie nie in goeie toestand nie. Baie naby die hek vir toegang na Krugerwildtuin."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Greatest place to be. Welcoming and loving best describes Phalaborwa."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Leadwood Tree Safari Lodge"Ons is mal oor Hoedspruit! Dis op die voorstoep van die wildtuin, en menige ander reservate. Dit voel soos vakansie, met vriendelike mense."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Nyaleti Lodge and Villa"Pragtige omgewing en baie te doen en sien."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Raptors Lodge Accommodation"Hoedspruit sien ons gou weer vriendelike mense oralste."