Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (54)

Resensies van Vishoek

4.5 / 5  
volgens 88 resensies
Lees regte resensies van Vishoek van 88 geverifieerde gaste.
Indien jy Vishoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vishoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vishoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fish Hoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vishoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek

Fish Hoek Bay Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat hoog teen 'n skuinste in Vishoek skuil en is naby een van Kaapstad se mees gewilde gesinstrande. Die woonstel is pragtig versier met oorspronklike kunswerke. Daar...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek

Fish Hoek Sandcastle Apartment 2 is 'n gerieflike selfsorg-woonstel op die onderste verdieping van 'n veilige woonstelblok. Die woonstel het 2 slaapkamers en daar is 'n motorhuis wat met 'n afstandbeheer werk. Die w...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek

At The Acorn is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Vishoek, Kaapstad. Dié eenheid bied slaapplek vir 2 mense en dit is ideaal vir diegene wat al die besienswaardighede van die Suidelike Skiereiland wi...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek

Beautiful Sea Views bied selfsorgverblyf met see-uitsigte in die kusdorpie Vishoek. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die eerste slaapkamer...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Vishoek

Oceans' Echo is in Vishoek tussen historiese die Simonstad aan die een kant en bekoorlike Kalkbaai aan die ander kant geleë. Die area is die ideale kombinasie van natuurskoon en lekker doendinge. Van die beste swem...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vishoek

Calders Hotel and Conference Centre is in Vishoek geleë, 'n kusdorpie aan die punt van die Vishoekvallei aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland. Die dorp staan bekend vir sy prentjiemooi omgewing, strande...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek

Central 4U bied selfsorgwoonstelle en dis ideaal geleë in die hartjie van die Vishoekvallei. Dit is stapafstand vanaf die gewilde Vishoekstrand en Boulders Beach en Kaappunt is ook naby. Die woonstelle het toegan...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek

Berg Residence Self-catering is teen die berg in die kusdorpie Vishoek geleë. Dié gemaklike selfsorg-tweeslaapkamerhuis bied see-uitsigte in die verte, asook oor die die vallei en die omliggende berge. Die huis b...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vishoek

The View Sunny Cove is gerieflik geleë in Vishoek met die Simonstad-pad aan die een kant en Jagger's Walk en die treinspore wat teen die see af kronkel aan die anderkant. Dis die ideale ligging om die pragtige berg...

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vishoek

Fishermans Watch Cottage is 'n moderne, kompakte selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel, maar met 'n privaat ingang. Die kothuis is aan die kant van die berg met toegang via 'n stel trappe wat redelik makli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Vishoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za