Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7952 resensies.
"Pragtige dorp met goeie verskeidenheid restaurante, veral O's, en klein winkels waarin mens kan rondsnuffel. Daar is maar die agteruitgang deur onbevoegde munisipale bestuur en werkers ,maar dit is maar oral. Het die naweek daar geniet."
"Die water in pype ruik effens na die rivier en jy kan nie uit die kraan uit water drink of daarmee kook nie."
"Die nasionale park is verlate - geen beheer oor wie ingaan en uitgaan nie. Dit het ons baie onveilig laat voel. Clarens is fantasties soos ons verwag het."
"Daar is baie min plekke in ons land waar mens nog veilig is of veilig voel. Ons het 21:00 in die aand nog buite geloop en het nie nodig gehad om heeltyd oor ons skouers te kyk of ons veilig is nie, dis net 'n heeltemale ander gevoel van rustigheid, veiligheid en tevredenheid."
"Lovely old shops with friendly people. Enjoyable for an overnight stay, but I think you have pretty much seen everything over a weekend. Close for a weekend away."
"Lieflike dorp met baie beienswaardighede. Die staproetes is voorwaar iets om nie te mis nie."
Malotiroete, Suid-Afrika, Vrystaat
Lesoba Guest Farm"Scenery is spectacular but the roads are challenging in places, even with a high clearance vehicle."
"Clarens is voorwaar 'n pragtige plekkie met die rooi berge ens. Ons sal beslis weer teruggaan in die somer."
"There are many lovely shops, art galleries and a wide range of restaurants and coffee shops. It becomes very busy over weekends. Unfortunately Parys is experiencing a lack of clean water supply and there are a lot of potholes in some streets."
"Clarens is 'n uitstekende toeristedorpie. Baie om te sien en doen. Baie staproetes in die omliggende berge ook."
"Dit was hartseer om te sien hoe daar by sekere dele van die dorp hope vuilgoed langs die paaie gelê het, en die paaie vol slaggate is."
"A lovely little town. Pity the road from Johannesburg to Clarens via Vereeniging was so bad with all the potholes."