Geverifieerde Resensie
Vrystaat
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vrystaat bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7732 resensies.
"Die algemene probleem soos orals in SA: teerpaaie moet aandag begin kry binne die dorparea."
"Klein plattelandse dorpie wat ek slegs besoek agv die feit dat my familie hier bly en agv die Bloemhofdam in die omgewing."
"Ons is oud Bloemfonteiners, en dit het baie uitgebrei in die laaste 20 jaar. Beslis 'n aangename bestemming om te verken as toeris."
"Hopelik sal Bloemfontein sy waterkwessies, onversorgde strate en ander munisipale probleme kan oplos, want die stad het soveel potensiaal vir toeriste."
"Virtually no place open for a dinner. Memory Ranch phone the garage take always and asked them to stay open after 18:00 as we were on our way to get a burger/pizza!"
"Ons het verloof geraak tydens ons kuiertjie in Clarens! Die perfekte wegbreek-bestemming en daar is glad nie 'n tekort aan dinge om te doen nie."
"It is beautiful, scenic, tranquil and refreshing. Lots of bird life. So many craft shops and restaurants to choose from."
"Paaie na Clarens asook in die dorpie self het baie opknapping nodig. Parkering in die dorpie is ook uitdagend. Dankie tog ons het naby genoeg gebly om te kon stap."