Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Velddrif, Weskus

41 Port Owen

"Relaxing destination."

Strandfontein, Weskus

Strandfontein Apartment

"Baie, baie mooi. Sal dalk te besig wees in vakansietye."

St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel

"A place to go to when you want to relax and get peace of mind. St Helena Bay is a nice getaway experience."

St. Helenabaai, Weskus

Beachway on Golden Mile

"Apart from the stories about unrests/protests before we arrived (as we've been told about and read in the local newspaper), St Helena Bay is a lovely destination for a relaxing visit!"

Yzerfontein, Weskus

61 Lutie Katz

"Pragtige, stil klein dorpie en die ideale vakansie bestemming vir iemand wat net wil wegbreek van die stad se gewoel."

Lambertsbaai, Weskus

Farmer Burger Akkommodasie

"Lekker vis by Isabella's."

Lambertsbaai, Weskus

Oupa See

"Beautiful beaches, ganet and seal colony's a must see!"

Paternoster, Weskus

Dreamcatcher Mint

"Plek is klein, maar goed vir wegbreek ruskans. Mense is vriendelik."

Velddrif, Weskus

Harbour Lights

"Moenie Port Owen besoek sonder om by Russels on the Port te gaan eet nie!"

Velddrif, Weskus

Heron's Haven

"Velddrif is soos 'n ongeslypte diamant; die plek het baie potensiaal! Ons sou graag wou hê dat die toeriste-aantreklikhede meer ontwikkel en bemark sou word, maar dit gesê, sou dit verkeerd wees as die plek te veel kommersieël word. Die voëlkyk rondom die dorp is fantasties, en dit sou wonderlik wees om miskien een of twee skuilings (bird hides) te hê vanwaar mens dit kan besigtig. Die sout en vis industrie moet miskien 'n bietjie meer bemark word. Afgesien daarvan, heers daar 'n rustieke, plat-op-die-aarde atmosfeer, wat baie Weskus dorpe al verloor het!"

Elandsbaai, Weskus

Elandsbaai Trust

"Soos altyd heerlik en rustig."

Elandsbaai, Weskus

Vensterklip

"Heerlik gekuier by Elandsbaai Hotel - "local is lekker". Die Elandsbaai omgewing bied baie vir die natuurliefhebber."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 1

"Lambertsbaai ons bly lief vir jou."

Dwarskersbos , Weskus

Rocherpan

"'n Baie lekker rustige plekkie. Ons sal definitief weer wil gaan."

Yzerfontein, Weskus

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Heerlike kusdorpie waarheen ons weer sal terugkeer."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Ek is 'n oud-Doringbaaier en dis altyd 'n tuiskoms! Dis 'n verruklike klein Weskus-dorpie wat nooit sy bekoring sal verloor nie!"

Lambertsbaai, Weskus

Oupa See

"Ons hou baie van die omgewing en kom jare lank redelik gereeld op Lambertsbaai. Dit is deesdae net jammer van al die bedelaars en jong kinders wat goed probeer verkoop."

Elandsbaai, Weskus

House McIntosh

"Die strande was so stil, dit voel of dit privaat strande is. Ons gesin het veilig gevoel en on het die hotel se kos ook baie geniet."

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"Wonderful place to stay especially in summertime."

Paternoster, Weskus

Moschel

"Lekkerste oesters en sushi by De Seekat restaurant geëet."

Elandsbaai, Weskus

Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1

"Dit was perfek vir totale ontspanning en rus vir die siel."

Weskus

Rietrylaagte Accommodation and 4x4

"Gasvrye, vriendelike mense, rustige en mooi omgewing, veral blommekyktyd Augustus en September."

St. Helenabaai, Weskus

Whale n Daisy

"Baie sentraal geleë om die Weskus te verken."

Yzerfontein, Weskus

Zeehuijs

"Lovely, friendly little town. Beautiful beach."

Yzerfontein, Weskus

Log Home

"Die Spar, binne loopafstand, was netjies en skoon met letterlik als wat mens benodig. Mense is vriendelik. Baie beslis 'n pluspunt. En die algehele gevoel van rustigheid!"

Blad
Blad 121 - Wys 3601 tot 3630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang