Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.
"Dit is lekker vir rus en indien jy alles ingepak het. Maar die dorp is baie klein en het beperkte geriewe of winkels om kos of enige kamptoerusting ens. te koop."
"Lovely, quiet little town, good for relaxing and breaking away from the hustle and the bustle of the city."
"Dis 'n klein, rustige dorpie. Die polisie is teenwoordig en doen gereeld patrollie. Ons het baie veilig gevoel."
"Yzerfontein is die ideale vakansiebestemming, alles wat jy nodig het is net ’n klipgooi weg en ons het vreeslik baie geleer oor Yzerfontein en die area se ryk en interessante geskiedenis."
"Velddrif is fantasties ek sal beslis weer ‘n besoek aflê. Bokkomlaan is ‘n moet met ‘n paar restaurante, bokkoms en die Crackling Rosie-boot wat vir 2 ure op die Bergrivier vaar was ‘n hoogtepunt. Die honderde pienk flaminke was pragtig om te sien."
"Pragtige omgewing, rustig en veilig. Die ander twee restaurante (Seespens & Jetty Restaurant) is tops. Geen swemstrand of kruideniersware-winkel nie, maar Strandfontein, Vredendal en Lutzville is relatief naby. Bekostigbare akkommodasie."
"We pleasantly enjoyed the quietness of the area and friendliness in the surrounding areas."
"Te min eetplekke en die restaurante wat daar is, is bietjie aan die duur kant."
"Ons was so 3 jaar laas in Yzerfontein en die Spar is absoluut die beste in die Wes-Kaap."
"Paternoster is ons gunstelingwegbreekplek aan die Weskus. Die dorp se kultuur is uniek en daar is 'n groot verskeidenheid restaurante en winkeltjies. Die strande is lank en waarlik pragtig. Die sonsondergange is onverbeterlik. Regtig 'n great plek vir 'n romantiese wegbreek."